Mické Botes van Laerskool Nelspruit, het die naweek ‘n ranglys kompetisie gedans in Johannesburg. Sy het ‘n Silwer medalje verower vir Classic (ballet / kontemporêr / jazz / spaans) Algehele vierde plek in NRG (energy / slow style / bhangra / hip hop). Sy skuif op na nommer 7 in Suid-Afrika in die Junior afdeling. Mické (7de), Eva Lloyd (10de) en Mieke Pauer (15de), al drie Nellies, beklee tans Top 15 posisies in Suid-Afrika.
Foto bo: Miche, Eva en Mieke
#TrotsNellies #NellieGuts