Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026 – Laerskool Nelspruit
Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026. 🎉 Laerskool Nelspruit | Nellies Hokkie Nuusflits – Finale Proewe! Die Nellies se harte klop van trots! Laerskool Nelspruit is verheug om aan te kondig dat…
Pink Rugby Squad – Laerskool Nelspruit na Pumas finale proewe
Pink Rugby Squad. Vyf 0/13 en ses o.12 seuns van Laerskool Nelspruit is gekies vir die o.13 en o.12 Pink Rugby Squad. Hierdie manne is deur na die Pumas se…
Mpumalanga Hokkie – Laerskool Nelspruit leerders na proewe
Mpumalanga Hokkie. Negentien leerders van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die Mpumalanga Hokkieproewe: O.11 Dogters O.12 Dogters O.11 Seuns O.12 Seuns Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolnelspruit.co.za/ Foto verskaf
Laerskole Rugby Mpumalanga – Laerskool Nelspruit die Wenners
Laerskool Rugby Mpumalanga. Middelburg het die afgelope naweek gasheer gespeel vir die finale rondte uitspeel wedstryde vir Laerskole Rugby Mpumalanga. Dit was om te bepaal wie die beste laerskool rugby…
Interhuis Atletiek – Laerskool Nelspruit top toekennings
Interhuis Atletiek. Laerskool Nelspruit kondig met trots die top toekennings aan wat behaal is tydens die Seymore, Du Toit en Basson Interhuis Atletiekbyeenkoms van 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolnelspruit.co.za/ Foto’s…
Nelspruit Laerskool Rugby- en Netbaluitslae
Die Rugby-uitslae teen Witrivier op 17/05/2018 @ Witrivier was as volg:
Laerskool Nelspruit – Arili Boshoff gekies vir SA Skole o/13 Tennispan.
Arili Boshoff is die afgelope naweek se SA Skole tennisweek in Bloemfontein gekies vir die SA Skole 0/13 Tennisspan
Nellies-leerders presteer Nasionaal – #Dans
Mické Botes van Laerskool Nelspruit, het die naweek ‘n ranglys kompetisie gedans in Johannesburg. Sy het ‘n
Nellies verteenwoordig Mpumalanga op die hokkieveld
Baie geluk aan Lize Oosthuizen en Tanya Pieterse van Laerskool Nelspruit wat gekies is vir die
Laerskool Nelspruit leerder presteer in tennis
Gabriella Koekemoer, Graad 4 leerling van Laerskool Nelspruit het gaan deelneem aan die Super 8 en Junior
Laerskool Nelspruit skitter by SA Atletiekkampioenskappe
Laerskool Nelspruit het 6 medaljes tydens die SA Atletiek kampioenskappe in die Paarl verower, 4 x  Goue medaljes,
Laerskool Nelspruit Atletiek
Die atlete van die Laerskool Nelspruit is goed voorberei vir Saterdag se Interlaer Atletiek.
Nellies maak krieket geskiedenis
Laerskool Nelspruit het Donderdag, 19 Oktober 2017 geskiedenis gemaak
Nelspruit vaar goed in Final Spur Mountain Bike School League
Die leerders van Laerskool Nelspruit vaar goed in die Mpumalanga Final Spur Mountain Bike School League – daar was 3 Nellies onder die Top 3: Sub-nipper seuns Jamie Doncaster Paul…
Landloopatlete van LS Nelspruit gekies vir Mpumalanga Landloopspan
23 Landloopatlete van Laerskool Nelspruit is gekies vir die Mpumalanga Landloopspan. 21 Van die atlete
Laerskool Nelspruit Hokkiespanne presteer pragtig!
Laerskool Nelspruit se hokkiespanne presteer pragtig teen Laerskool Lydenburg!
Klein Nellies kan dans
Evangelique Lloyd (Graad 4) en Mieke  Botes (Graad 5) van Laerskool Nelspruit, is beide 6de op die
Laerskool Nelspruit leerders ontvang Prestige Sertifikate
Laerskool Nelspruit is voorwaar trots op 12 van sy skool se Kunsleerlinge wat Prestige sertifikate vir hulle











