23 Landloopatlete van Laerskool Nelspruit is gekies vir die Mpumalanga Landloopspan. 21 Van die atlete het die naweek in ‘n baie warm Potch gaan deelneem. Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het. Ons Nellies se deelname het gehelp dat die Mpumalanga Span ‘n tweede plek behaal het, naas Gauteng. #TrotsNellies #NellieGuts
Vyf beste plekke: Seuns:
Jonathan Vermaak – 47 ste van 129 atlete 8 jr
Wian Lambrechts – 44 ste van137 atlete 10jr
Ethan Green – 60 ste van 129 atlete 9jr
Joshua Fincham – 65 ste van 137 atlete 10jr
Julian Middel (eintlik 7 jr) – 71 ste van 129 atlete 8jr.
Vyf beste plekke: Dogters:
Tanya Pieterse – 8 ste plek van 129 atlete 11jr
Lana Botha – 12 de van 116 atlete 10jr
Kristen Berry – 53 ste van 123 atlete 12jr
Mieke Pauer (eintlik 7 jr) – 65 ste van 111 atlete 8jr
Kiara Crayven – 66 ste van 116 atlete 10jr
Tanya Pietersen