Interhoër Landloop – Hoërskool Ermelo ryg plekke in
Interhoër Landloop. Hoërskool Ermelo se landloopatlete het op 23 Augustus aan die Interhoër Landloop deelgeneem te Witbank High School. Twee van EHS se atlete, Bongmusa Vilakazi en Mnqobi Mabuza het…
Landloop – Witteberg Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe
Landloop. Hoërskool Witteberg se Landloopleerders het onlangs aan die Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Na afloop van die byeenkomste is vier Wittebergers in die Vrystaat span ingesluit wat aan die…
Landloop – Hoërskool Kemptonpark sluit op hoogtepunt af
Landloop. Hoërskool Kemptonpark se landloop atlete sluit die seisoen op ‘n hoë noot af en stap weg met die volgende toekennings by die D17-kampioenskappe: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
PRG vs Grey High – Paul Roos seëvier in verskeie kodes
PRG vs Grey High. Na ’n baie kompeterende naweek op verskeie vlakke en in verskeie kodes bleik dit dat Paul Roos Gimnasium wel die oorhand gehad. Dit was in meeste…
Landloop – Hoërskool Aliwal-Noord neem deel aan Liga 2 in Bloemfontein
Landloop – Op Vrydag 13 Mei het Hoërskool Aliwal-Noord deelgeneem aan die Landloop Liga 2. Dit het in Bloemfontein plaasgevind. Die uitslae was as volg: Hier volg die Landloop uitslae:…
Laerskool Hartenbos atlete in SWD Landloopspan
Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128). Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo…
Laerskool Staats atleet in Noord-Kaap Landloopspan
Mikayla van Bosch Laerskool Staats in Kimberley, is baie trots op Mikayla van Bosch wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig in die SA Nasionale Landloop byeenkoms wat op 7 September in…
EHS-atleet deur na SA’s
Caylin Loock Op Saterdag, 31 Augustus, het vier van die Erries se landloopatlete aan die Mpumalanga-kampioenskap deelgeneem te Rob Ferreira. Bongmusa Vilakazi eindig twintigste by die o/14-seuns, Luyanda Mabuza behaal…
HTS Drostdy atlete in Boland Landloopspan
V.l.n.r.: Mnr. Underhay, Veronique Visagie, Virgell-Lee Africa, Meagan Swanepoel, Chenique Sas, Cameron Mostert, Christolique McNeil en Meriska van Zyl Sewe van HTS Drostdy van Worcester se leerders is in die…
Laerskool Muldersdrif Landloop
Dit het baie goed gegaan met Mullies se atlete by die D2 Landloop verlede Vrydag. Marnu Bouwer het ‘n 3de plek behaal, Ciné Fraser was 2de en Lean-dri Swart het…
EHS-landloop presteer goed by Interhoër
Junior Landloopdogters (voor, vlnr): Aloné Arnoldi, Johnke Prinsloo en Kayla van der Meyden (agter, vlnr): Mandi Swart, Caylin Loock en Zané du Plessis. Op Woensdag, 21 Augustus, het Hoërskool Ermelo…
Liggie-atlete skitter by Interhoër landloop
Ligbron se Junior seuns algeheel eerste tydens die Interhoër. Die Landloop-atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het vanjaar ‘n baie suksesvolle seisoen agter die rug. Tydens die Landloop Interhoër…
Mullies Landloop-atlete deel van Krugersdorpspan
Laerskool Muldersdrif is trots op Aldré Wohlfahrt, Ciné Fraser, Ethan Botha, Karla van Lingen, Kevin Fraser, Leandri Swart, Marnu Bouwer, Mia v Rooijen, Milan Botha, Monique Blacquiere, Natalee Beuthe, Thomas…
Laerskool Muldersdrif Landloop-atlete presteer
Marnu Bouwer en Ciné Fraser het 1ste plekke behaal, baie geluk! Mullies is baie dankbaar teenoor Oom Nicky. Hy is ‘n ware steunpilaar en integrale deel van Mullies se Landloop.…
EHS athletes perform excellently at cross-country championship
Lyanda Mabuza and Goodman Khumalo. On Saturday, 17 August, two athletes from Ermelo High School participated in the Provincial Club Cross-country Championship in Piet Retief. Luyanda Mabuza got a third…
Voorbereidingskool leerders presteer by ASA Provinsiale landloop
Voorbereidingskool Vryburg is trots om te kan spog met Amoré Hyman en Duné van Niekerk wie albei 3de plek verwerf het in hulle verskeie ouderdomsgroepe tydens die ASA Provinsiale landloop…
EHS-atlete doen goed by derde landloop-liga
Die Erries wat aan die derde landloopliga deelgeneem het Op Woensdag, 14 Augustus, het die Erries aan die derde landloop-liga byeenkoms deelgeneem. Die Erries het goed presteer en die volgende…
Dié Sulting-juffrou kán hardloop!
Me. Christa Coetzee na haar uitmuntende mylpaal! ‘n Gr. 2-juffrou van Laerskool Stulting, Me. Christa Coetzee, het gewys dat afstand net ‘n getal is. Waar daar ‘n wil is, is…
Paul Roos Gymnasium Cross country vs Grey College
Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, dominated the cross country vs Grey College, Bloemfontein, winning 26 – 10. Stiaan van Huysteen coming in first followed by another 5 PRG boys in positions…
Errie-langasems doen goed by Landloop-liga
Die groep landloop-atlete tydens die byeenkoms. Op Woensdag, 7 Augustus, het die Erries deelgeneem aan die tweede landloop-ligabyeenkoms van die seisoen te Generaal Hertzog. Luyanda Mabuza behaal ‘n tweede plek…
Ligbron landloop-atlete goed op dreef
Kenmaine Venter in aksie. Die tweede amptelike landloop-liga het op Woensdag, 7 Augustus, te Hoërskool Genl. Hertzog in Witbank plaasgevind. Die volgende Ligbron atlete het onder die eerste 10 plekke…
Twee Liggies gekies vir Gert Sibande Landloopspan
Die twee Liggies, Kemain Venter en Masibulele Mndebele wat gekies is vir die Gert Sibande Landloopspan. Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 3 Augustus, aan…
Ligbron atlete neem deel aan eerste landloop-liga
Masibulele Mndebele wat eerste in die senior meisies-afdeling geëindig het. Die eerste amptelike landloop-liga het op Woensdag, 31 Julie, te Delmas plaasgevind. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se atlete het…
Laerskool Hartswater Landloop
Laerskool Hartswater se landloopatlete het onlangs aan ‘n liga-byeenkoms by Hoër Landbou Skool in Jan Kempdorp deelgeneem. Well done boys and girls!
Sewe Liggie atlete dring deur na Gert Sibande uitdunne
Sewe landloopatlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie dring deur na die Gert Sibande Landloop uitdunne wat op Saterdag, 3 Augustus, in Secunda sal plaasvind. Die atlete wat deurdring is Tony…
Laerskool Muldersdrif Landloop
Dit het baie goed gegaan by Vrydag, 19 Julie, se landloopbyeenkoms gehou by Unity Primary. Ciné Fraser o/13, het ‘n tweede plek behaal terwyl Marnu Bouwer, o/11, en Leandri Swart,…
Hoër Meisieskool Paarl landloop
Hoër Meisieskool Paarl se landloop-atlete het goed gevaar tydens ‘n vriendskaplike landloopbyeenkoms die afgelope week. Baie geluk aan Aninka Ferreira wat die junior afdeling wen en Anja van Heerden die…
Affies maak hul kapteine van atletiek en landloop bekend
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is baie trots op die kapteine van die Atletiek en Landloopspanne vir 2019.
Laerskool Mooirivier gekies vir Noordvaal-Landloopbyeenkoms
Tokkiespanne van Potchefstroom is gekies om die skool te verteenwoordig by die Noordvaal-landloopbyeenkoms.
Drie atlete van Liggies kwalifiseer vir Mpumalanga kleure
Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Mpumalanga kleure verwerf en kwalifiseer om
Landloopatlete van LS Nelspruit gekies vir Mpumalanga Landloopspan
23 Landloopatlete van Laerskool Nelspruit is gekies vir die Mpumalanga Landloopspan. 21 Van die atlete
Kate Nugent van Hoërskool Upington
Uppie landloper preseer. Kate Nugent, `n gr. 8 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek vir die ZF Mgcawu Distrik Skolespan aan die Noord-Kaap Skole landloopkompetisie deelgeneem en `n…
Leerders van Bastion kwalifiseer vir Gauteng Landloop kampioenskappe
Baie geluk aan Chante Grobbelaar, Franzelle Mertz, Ashley Shawe en Jason da Souza, van die Hoërskool
Landloopatlete van Hoërskool Riebeeckstad presteer!
Riebeeckstad Hoërskool het 52 atlete gehad wat vir die Lejweleputswa Landloop
















