Dit het baie goed gegaan met Mullies se atlete by die D2 Landloop verlede Vrydag. Marnu Bouwer het ‘n 3de plek behaal, Ciné Fraser was 2de en Lean-dri Swart het ‘n 4de plek behaal. Monique Blacquiere het ook pragtig gehardloop en ‘n 8ste plek behaal.