)
Laerskool Muldersdrif Redenaars

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat aan die Superreeks Redenaars by Laerskool Horison deelgeneem het. Die Mullies het goed presteer en het selfs twee uit drie kategorieë…

Laerskool Muldersdrif Atletiek

Laerskool Muldersdrif, Roodepoort, het hul Atletiekbyeenkoms op Dinsdag, 11 Februarie aangebied.

Mnr Herman verjaar

“Geagte Mnr Herman, onderwysers, ouers em Mullie-maats. Daar is ‘n paar verskillende sininieme vir “LEIER” in die woordeboek… die twee wat die beste by Mnr Herman pas is HOOFMAN en…

Laerskool Muldersdrif Victor en Victrix Lodorums vir 2020

Voor vlnr: Mieke van der Merwe en Aldré Wohlfahrt Agter vlnr: Regan Marais en Marnu Bouwer Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 30 Januarie hul atletiekbyeenkoms aangebied.

Laerskool Muldersdrif Atletiekbyeenkoms

Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 30 Januarie hul atletiekbyeenkoms aangebied.    

Laerskool Muldersdrif verwelkom Sion Steenkamp in Graad 1

Laerskool Muldersdrif is trots om Sion Steenkamp te verwelkom as Graad 1 leerder. Sion is in juf Erika se klassie. Geniet jou skoolloopbaan by Mullies, Sion!

Laerskool Muldersdrif Mulliepedia

Mullies se leerders is sommer kranige lesers!  Baie geluk!

Laerskool Muldersdrif Senior koor wen Sing In Harmonie!

Laerskool Muldersdrif se Senior Koor is die Nasionale Wenners in die informele kategorie van Sing in Harmonie 2019! Die senior koor het die volgende pryse gewen: Musiekvideo opname 2. CD…

Laerskool Muldersdrif Atletiek

Marno Bouwer o/11 (links) en Jan-Hendrik Heymans o/12 (regs). Baie geluk aan Marnu Bouwer en Jan-Hendrik Heymans wat op Saterdag, 2 November, aan die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen-skappe deelgeneem het te…

Laerskool Muldersdrif o/8 Rugby by Little Lions Academy

Baie geluk aan Jean Lindeque, Aldré Wohfahrt, Malan Venter en Luan Johannes van Mullies wat verlede naweek aan die Konka o/8 Rugby toernooi deelgeneem vir die Little Lions Academy. Hulle…

Laerskool Muldersdrif: Gholf Superreeks

Mullies het vyfde van 12 skole geëindig met ‘n gemiddeld van 50.00 per speler tydens die Gholf Superreeks. Baie geluk aan Schalk van Ettinger o/9 wie se telling van 35…

Laerskool Muldersdrif tennisspelers skitter op die baan

Baie geluk aan Cole en Zac Joyce, Gr. R in Laerskool Muldersdrif, wat al hul enkels en dubbels wedstryde gedurende  die o/9 rooibal toernooi gewen het! Hulle het Mullies se naam…

Laerskool Muldersdrif se Mieke – klein botteltjie, maar groot gif!

Mieke op die wenners-podium nommer 1 Mieke van der Merwe van Laerskool Muldersdrif, is op 25 Oktober aangewys as die kampioen van kampioene tydens die atletiekbyeenkoms by Laerskool Helderkruin.  …

Laerskool Muldersdrif spreekkore presteer

Laerskool Muldersdrif spreekkore presteer Laerskool Muldersdrif se spreekkore het op Vrydag, 20 September, deelgeneem aan die ATKV Tjokkertoneel. Die Junior Spreekkoor het ‘n silwer sertifikaat ontvang en die Senior Spreekkoor…

Laerskool Muldersdrif Voortrekkers presteer

Baie geluk aan Mullies se Gr. 7 Renosters, Xander Palmer, Zander van Zyl en Rico van Zyl, wat ‘n Silwer ontvang het vir Voorslag. Julle is die kommando se trots,…

Laerskool Muldersdrif ruiter presteer by Sanesa Nasionale Kampioenskappe

Lize van Ettinger het gedurende die vakansie, op 25 September, deelgeneem aan die Sanesa Nasionale Kampioen-skappe by Misty Meadows naby Cullinan. Sy het deelgeneem aan die Newcomer’s Challenge: Jumping Ideal…

Mullies se spreekkore aan die brand by RACA!

Mullies se spreekkore was vanjaar by RACA aan die brand! Die Gr. R Vuurvliegies, Junior Spreekkoor én Senior Spreekkoor het almal ‘n Diamant toekenning (die hoogste wat jy kan kry)…

Laerskool Muldersdrif 1ste Krieketspan presteer

Mullies se 1ste krieketspan het as wenners van die veld gestap teen Laerskool Florida. Mullies het tydens die aandliga met 9 paaltjies gewen. Baie geluk, manne!  

Laerskool Muldersdrif leerder presteer in Gholf

Schalk van Ettinger van Mullies het aan die Junior Africa Challenge vir Gholf deelgeneem waar hy ‘n uitstekende tweede plek behaal het. Baie geluk, Schalk!  

Laerskool Muldersdrif Landloop

Dit het baie goed gegaan met Mullies se atlete by die D2 Landloop verlede Vrydag. Marnu Bouwer het ‘n 3de plek behaal, Ciné Fraser was 2de en Lean-dri Swart het…

Laerskool Muldersdrif presteer in Skaak

Baie geluk aan Janus Greef, Schalk Greef, Chanel Malan, Ruben Cilliers, Kayla Wolfaardt en Gabrielle Greyling wat verlede Vrydag aan die Gauteng Skaak Toernooi deelgeneem het. Hulle het 13de in…

Laerskool Muldersdrif leesvlakke

Mullies is baie trots op Emily Smith. Sy skuif op van Gr.3 na Gr.4 leesvlak.   Pragtig, Emily!

Laerskool Muldersdrif Weerstasie-projekte

En hier is die bewyse! Wie het gesê dat jy nie in Graad 5 ‘n weerstasie kan bou nie? Wel, Mullies se Gr. 5 SW het jou verkeerd bewys! Baie…

Laerskool Muldersdrif Krieket

Iwan Oosthuizen van Mullies het tydens ‘n krieketwedstryd 5 paaltjies van 5 balle geneem terwyl Liam Labuschagne en Hanro Keulder 5 paaltjies in ‘n krieketwedstryd platgetrek het!   Welgedaan, manne!!

Mullies Landloop-atlete deel van Krugersdorpspan

Laerskool Muldersdrif is trots op Aldré Wohlfahrt, Ciné Fraser, Ethan Botha, Karla van Lingen, Kevin Fraser, Leandri Swart, Marnu Bouwer, Mia v Rooijen, Milan Botha, Monique Blacquiere, Natalee Beuthe, Thomas…

Laerskool Muldersdrif Landloop-atlete presteer

Marnu Bouwer en Ciné Fraser het 1ste plekke behaal, baie geluk! Mullies is baie dankbaar teenoor Oom Nicky. Hy is ‘n ware steunpilaar en integrale deel van Mullies se Landloop.…

Laerskool Muldersdrif leerder skitter by Con Spirito Kunsvereniging

Blyde Schoeman, Graad 6EL Laerskool Muldersdrif, het aan die begin van Augustus aan die Con Spirito Kuns-vereniging se Wesrand rondte deelgeneem te Helpmekaar Kollege. Sy het aan 12 items deelgeneem…

Laerskool Muldersdrif Toneel: Die Keiser

Laerskool Muldersdrif het ‘n baie suksesvolle toneel-opvoering aangebied, Die Keiser.

Laerskool Muldersdrif EBW-vasvra kompetisie

Baie geluk aan Laerskool Muldersdrif-leerders, Laboné van Aswegen, Zak van Rooijen & Divan van den Heever wat deelgeneem het aan die EBW vasvra kompetisie op Woensdag, 14 Augustus, by Hoërskool…

Laerskool Muldersdrif leerders verbeter in leesvlak

Baie geluk aan Kayla Wolfaardt, sy skuif op van Gr.6 na Gr.7 leesvlak, asook Chanel Pieterse wat van Gr.5 na Gr. 6 leesvlak opskuif!

Laerskool Muldersdrif presteer by Instrumentale Kunswedstryd

Ses klavierleerlinge van Laerskool Muldersdrif, Chanel Johannes, Chanel Malan, Lente de Villiers, Tian Nieuwoudt, Mila Coetzee en Luther Bakkes, het deelgeneem aan Hoërskool Monument se Instrumentale Kunswedstryd. Baie geluk met…

Laerskool Muldersdrif gimnas presteer in Ritmiese Gimnastiek

Anché De Beer (Gr.6 MT) in Laerskool Muldersdrif, het vir Ritmiese Gimnastiek Gauteng Distrik Erekleure ontvang. Sy het ook brons ontvang vir Freestyle!   Baie geluk, Anché!

Laerskool Muldersdrif se Gr R-3 Abacus-maats

Laerskool Muldersdrif spog met hul Gr R-3 Abacus maats!  

Laerskool Muldersdrif skaakspelers presteer

Laerskool Muldersdrif se o/13 skaakspan het tweede geëindig by die D2 finale en dring deur na die Gauteng kampioenskappe in Pretoria. Die o/9 span eindig vyfde. Baie geluk met puik…

Laerskool Muldersdrif atlete presteer by Landloop

Laerskool Muldersdrif landloop-atlete, Leandri Swart (1ste plek), Ciné Fraser (2de plek), Monique Blacquiere (8ste plek) en Marnu Bouwer 1ste plek het pragtig presteer tydens die landloop-byeenkoms op 2 Augustus by Laerskool…

Laerskool Muldersdrif Kunswedstryd

Baie geluk aan Chanel, Lente, Tian en Luther van Laerskool Muldersdrif met hul deelname aan Hoërskool Monument se Instrumentale Kunswedstryd.

Laerskool Muldersdrif Snr koor presteer

Baie geluk aan laerskool Muldersdrif se Senior Koor wat ‘n Diamant verwerf het by RACA Kunswedstryd. Mullies is trots op julle!  

Laerskool Muldersdrif Akademiese Presteerders 2de kwartaal

Graad 7 80% en hoër: Nelda du Plessis, Heidi Goosen, Ruan Hart, Chanel Malan, Mia Roets, Labonè van Aswegen, Duan van Aswegen, Divan van den Heever, Zak van Rooijen en…

Laerskool Muldersdrif hou Karnaval

Mullies se Karnaval op Saterdag 22 Julie was propvol pret en plesier. Daar was heerlike kos, pragtige kunswerke, karnaval speletjies, sangers vir vermaak, ‘n magdom pryse, adrenalien gevulde ritte en…

Laerskool Muldersdrif Landloop

Dit het baie goed gegaan by Vrydag, 19 Julie, se landloopbyeenkoms gehou by Unity Primary. Ciné Fraser o/13, het ‘n tweede plek behaal terwyl Marnu Bouwer, o/11, en Leandri Swart,…

Laerskool Muldersdrif bied Mini Hokkiekliniek aan

Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het vanaf 15 tot 18 Julie mini hokkie-klinieke aangebied.  

Laerskool Muldersdrif Gr 6 NT Olimpiade

Baie geluk aan Reuben Cilliers en Darius Coetzee wat onder die top 5 was. Na ‘n ekstra rondte vrae het Reuben onder die top 3 geëindig en is deur na…

Laerskool Muldersdrif bied hokkiekliniek aan

Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 6 Junie ‘n baie suksesvolle hokkiekliniek aangebied vir hul o/10, o/11, o/12 en o/13 spelers.      

Laerskool Muldersdrif o/12A Hokkiespan presteer

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul o/12 A Netbalspan wat 4de by die JOMO-Liga geëindig het. Mooi so meisies!!

Laerskool Muldersdrif muntlegging

Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, bedank elke Mullie en ouer wat Vrydag, 31 Mei, ‘n bydrae gelewer het vir hul Tekkie Tax Muntlegging ten bate van Gateway Skool. Hulle het emmers vol…

Laerskool Muldersdrif leerders kán redeneer

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV semi-finale Redenaars-kompetisie.

Laerskool Muldersdrif se eie kunstenaar

Laerskool Mulderdrif in Krugersdorp, het hul eie kunstenaar – Thomas Beuthe is maar nog net in Gr2. Pragtige kunswerk, Thomas!

Laeskool Muldersdrif Pikkie Redenaars

Laerskool Muldersdrif het vanjaar weer koning gekraai by vanjaar se Pikkie Redenaars wat plaasgevind het by Laerskool Protearif. Alexa Kieser, van die Pikkewynklas, was as die algehele wenner aangewys en Evert…