Marno Bouwer o/11 (links) en Jan-Hendrik Heymans o/12 (regs).
Baie geluk aan Marnu Bouwer en Jan-Hendrik Heymans wat op Saterdag, 2 November, aan die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen-skappe deelgeneem het te Ruimsig Stadion.
Marnu het die volgende plekke behaal:
- 1200m Seuns o/11: 1ste plek met 3.50min
- Verspring Seuns o/11: 1ste plek met 4.80m – nuwe persoonlike beste
Jan-Hendrik het die volgende plek behaal:
- Spiesgooi Seuns 0/13: 2de plek
Marnu en Jan-Hendrik kwalifiseer dus om aan die CGA Inter-Provinsiale Kampioenskappe (SA’s) in Sasolburg deel te neem DV op 23 November.
Baie sterkte julle!