)

AHMP onderwyseres nou Dramaskool-eienaar

Mariza Claassen

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se drama-juffrou, Mariza Claassen, verlaat die skool aan die einde van die jaar vir ‘n nuwe geleentheid. Juffrou Claassen is die nuwe eienaar van Elardu-Steorra Dramaskool. Elardu-Steorra Dramaskool is deur Louise Lachenicht gestig in 1996. Louise Lachenicht is ‘n oud-affie onderwyser. Die Elardu-Steorra Dramaskool is Vrydagaand, 8 November, by die Dramaskool se jaarlikse konsert oorhandig. Van een oud-affie onnie na ‘n volgende oud affie-onnie!

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal