Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oud-leerder skitter
Minét tydens haar “virtuele gradeplegtigheid” Oud-Affie, Minét Uys, matrikulant van 2015, is ‘n kranige bergfietsryer en ook akademikus van formaat. Minét was ook aangewys as die top matrikulant in Gauteng. Minét…
Afrikaanse Hoër Meisieskool 100 jaar
Mej Evelyn Verster 1930 – 1944 en Mej Elizabeth Steyn 1945 – 1962 Affies is vanjaar ‘n 100 jaar oud. Deur die jare het die hoofde daarna gestreef en dit reggekry…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Swemmers presteer
Die A-swemspan is voor vlnr: Suzette Wessels, Margit van Loggerenberg, Jana-Marie van Rooyen (kaptein), Lyla Fouché en Danielle Webster. 2de ry vlnr: Amber Landskron, Lané Bruyns, Amni Esbach, Emma Battheu…
Afrikaanse Hoër Meisieskool kry borgskap van Afgri
Juffrou Marna Jordaan (hoof) en mnr Jacob de Villiers van AFGRI onderteken ‘n borgskapskapooreenkoms. Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, het op 3 Desember ‘n historiese oomblik beleef toe die skool en…
AHMP onderwyseres nou Dramaskool-eienaar
Mariza Claassen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se drama-juffrou, Mariza Claassen, verlaat die skool aan die einde van die jaar vir ‘n nuwe geleentheid. Juffrou Claassen is die nuwe eienaar van…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in
Maritza Coetzee Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het…
Affies gekies vir die Northerns Sagtebal-spanne
Voor: Arden van der Westhuyzen (o/15 White Sox). Middel vlnr: Cathy Booysen (o/15 White Sox), Kaylinn du Preez (o/19 Red Sox) en Natasha Hattingh (o/19 White Sox). Agter vlnr: Bianca…
Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer by Junior Afrika swemkampioenskap
Twee Affies, Lise Coetzee en Lisa Kleyn, het deelgeneem aan die 13de Junior Afrika swemkampioenskap gala vir SA. Tusse die twee van hulle het hulle 32% van SA se goue…
AFFIES ‘N KRAG IN SKOLE-NETBAL
Affies beleef ‘n suksesvolle netbalseisoen die jaar met vier spanne wat na die Nasionale Skole Netbalkampioenskappe opgeruk het. Vlnr: o/14 kaptein Carli Mc Donald, o/17 kaptein Tiffanie Heymans, eerstespan kaptein…
14 Affies in Simfonia Juventi Jeugorkes
Veertien leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool is ingesluit in die Simfonia Juventi Jeugorkes. Affies het die grootste verteenwoordiging van enige ander skool in die Simfonia Juventi die afgelope paar jaar.…
Affies se Prestige Netbaltoernooi in sy 5de jaar
Afrikaanse Hoër Meisieskool se Prestige Netbaltoernooi vanaf 18 – 20 Maart, vanjaar in sy vyfde jaar, trek skole van die Vrystaat, Mpumalanga, Namibia Gauteng, Wes-Kaap en Noordwes. Puik netbal het…
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom rektor en Vise-kansellier
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria verwelkom Tukkies se nuwe Rektor en Visekansellier,prof. Tawana Kupe Vlnr: Mareli van der Merwe, Lindy Grobbelaar, prof Tawana Kupe, Remi Beukes, Delia Möller, Hanje…
AFFIES GEE HUL SKOENE
Matriekleerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het hul skoolskoene vandag uitgetrek met die doel om hulle ou skoolskoene vir minder bevoorregte leerders te gee. Affies het vandag vir die…
Ruiter van Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer in perdry
Amory Smith (Gr 9) van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, het voor die vakansie deelgeneem aan ‘n Internasionale Dresseer kompetisie, waar sy algeheel eerste plek behaal het.
SAOG Besigheids Forum en Afrikaanse Hoër Meisieskool is toekomsgerig
SAOG Besigheids Forum en die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het ‘n vennootskap gevorm! Die skool vorm nou deel van die SAOG Besigheids Forum – se integrasieprojek met die jeug van…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Lentekonsert
Die Juniorkoor van Affies se jaarlikse Lentekonsert vul ‘n mens se hart met vreugde!
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kies nuwe koorbestuur
Dis vir Affies ‘n groot voorreg om hul Blou Engele se nuutverkose koorbestuur vir 2019 bekend te stel. Baie geluk
Affie Angeli het onlangs hul nuwe bestuur vir 2019 bekend gemaak.
Die nuwe bestuur vir AffieAngeli vir 2019 is onlangs bekend gemaak. Hulle is op die foto bo:
Affies maak hul kapteine van atletiek en landloop bekend
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is baie trots op die kapteine van die Atletiek en Landloopspanne vir 2019.
Elf Affies ingesluit in AGN-Landloopspan
Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria is trots op hul 11 atlete wat ingesluit is in die AGN-landloopspan wat op die 8 September gaan deelneem aan die SA Landloopkampioenskappe in Port…
Afrikaanse Hoër Meisieskool vier lentedag
Afrikaanse Hoër Meisieskool vier lentedag paslik – met blomme.
Afrikaanse Hoër Meisieskool maak 2018-2019 hoofleiers bekend
Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, het onlangs hul hoofleiers vir 2018-2019 bekend gemaak.
AHMP se Blou Engele 3de in die wêreld
Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria is baie trots op hul Blou Engele wat uitstekend presteer het tydens die
Sterkte aan Zeney en Nicola
Sterkte aan Zeney en Nicola van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria wat oppad is na Finland vir die IAAF
Alumni-beampte – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se Beheerliggaam het die pos van Alumni beampte geskep en wil graag
Twee atlete van Affies in SA-span
Twee atlete van Afrikaanse Hoër Meisieskool, Zeney van der Walt en Nicola Gibbons is ingesluit in die SA-span
Leierskap blom by Affies
Die Junior Stadsraad van Pretoria het Donderdag, 17 Mei 2018 hul nuwe stadsraad vir 2018/2019 ingehuldig. Wat
Affies in netbal naelbyt-einstryd teen Oranje
Foto bo: Affies se hoofdoel Tayla Loock het kalm gebly onder groot druk in die doel sirkel Tersea Theunissen het
Voltydse Musiekonderwyser – Afrikaans Hoër Meisieskool
Betrekking beskikbaar vir ‘n Voltydse Musiekonderwyser by Afrikaanse Hoër Meisieskool, AHMP, Pretoria.
Atlete ingesluit in die CAA Afrika Jeug en Junior kampioenskappe
Atlete, van die Afrikaans Hoër Meisieskool, wat ingesluit is in die CAA Afrika Jeug- en Junior
Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, wen George Netbaltoernooi
Baie geluk aan Affies se 1ste netbalspan met hul wen van die George Netbaltoernooi. Affies Rock!!
Leierskap by Affies
Juffrou Priscilla Marais van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, is die departementshoof van
Affies se musiekleerders word beloon
16 Leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se harde werk en toewyding aan hul musiek het vrugte afgewerp toe hul gekies is vir die Simphonia Juventi. Hulle is op…
Affies se nuutverkose leiers: Swem
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, se Swemkapteine vir 2017-2018 is:
Afrikaanse Hoër Meisieskool en CANSA
Op Vrydag die 8 September 2017 het Affies ‘n Cansa Sprayathon gehou. Leerders kon hulle hare kleur, ‘n
Affies OPPIE – TONG – AF
Die drie leerlinge van Afrikaans Hoër Meisieskool is die wenners in hulle verskeie afdelings by die
Affies se jaarlikse Kunsuitstalling baie gewild
Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se jaarlikse Kunsuitstalling lok baie belangstellendes,
Die Affie-Angeli kies nuwe leiers
Die Affie-Angeli (koor) van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se nuutverkose
Affies, Pretoria kies hoof media-leiers
Afrikaans Hoër Meisieskool, Pretoria se nuutverkose hoof medialeiers vir 2017-2018.
Affies se o/15-netbalspan gekroon as SA-kampioene
Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se o/15-netbalspan sluit die Kay Motsepe netbaltoernooi
Nuwe bestuur bekendgemaak
Affies se Geestelike Studente Vereniging, maak hul nuwe bestuur bekend.
Affies se 5 Rocking Roses
Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se vyf Rocking Roses het die jaarlikse Affie Artes:










