Affies se Geestelike Studente Vereniging, maak hul nuwe bestuur bekend. Op die foto bo:
Voor: Carmen van der Walt, Charlize Engelbrecht (Voorsitter), Elize van Staden (Onder Voorsitter), Liame Bosman, Nicole van der Walt.
Agter: Colette du Toit, Cara van der Westhuizen, Charlé Wolmarans, Esti du Toit en Lineke van Niekerk.