Op Donderdag, 19 Oktober 2017, het Hoërskool Ermelo se leerders ‘n pret middag gehad waar die hokkie, netbal en die rugby sommer net lekker teen mekaar gespeel het vir span- en geesbou!
Die Erries het dit ontsettend geniet – van die spelers, die toeskouers en selfs die beamptes!
Dankie aan elke Errie – 2017 se sport is op ‘n hoë noot afgesluit!!
Become a Sponsor









