Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is baie trots op die kapteine van die Atletiek en Landloopspanne vir 2019.
Atletiek-kaptein: Marzaan Loots
Onderkapteine: Jana Ferreira en Jeane Minnaar.
Landloopkaptein: Nina Swart
Onderkaptein: Jeane de Beer