Dis vir Affies ‘n groot voorreg om hul Blou Engele se nuutverkose koorbestuur vir 2019 bekend te stel. Baie geluk dames! Mag julle die Blou Engele na hoër note en mooier akkoorde lei????
Op die foto bo:
Voor: Angelique Vosloo (onder voorsitter) en Behandri van Tonder (voorsitter).
Agter: Carmen van der Walt , Marianne Wilcocks, Annemieke du Plessis , Nicole van der Walt.