Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria is trots op hul 11 atlete wat ingesluit is in die AGN-landloopspan wat op die 8 September gaan deelneem aan die SA Landloopkampioenskappe in Port Elizabeth.
Voor vlnr: Michelle Smit, Izanne Prinsloo, Emma Bieseman en Lizeth van Wyk.
Middel vlnr: Megan Redmond, Thea Kotze en Monique van der Schyff.
Agter vlnr: Jeanne de Beer en langs haar Mariese Brits. Heelagter: Johne Aucamp. Afwesig: Dandelion Valkenburg.