)

Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer by Junior Afrika swemkampioenskap

Twee Affies, Lise Coetzee en Lisa Kleyn, het deelgeneem aan die 13de Junior Afrika swemkampioenskap gala vir SA.

Tusse die twee van hulle het hulle 32% van SA se goue medaljes verwerf vir die dogterspan!

Lise Coetzee is aangewys as die beste junior vroue swemmer op grond van FINA punte en verwerf:

Lise Coetzee

Individueel:

2x Goud (200m vryslag, 400m vryslag)

1x Silwer (100m rugslag)

1x Brons (100m vryslag)

Aflos:

1x Goud (gemengde wisselslag aflos)

1x Silwer (gemengde 4x100m vryslag aflos)

1x Silwer (vroue 4x100m vryslag aflos)

1x Brons (vroue 4x100m wisselslag aflos)

8 in totaal vir Lise!

Lisa Kleyn

Individueel:

4x Goud (100m & 200m borsslag, 100m vlinderslag asook 200m wisselslag)

Aflos:

1x Goud (gemengde wisselslag aflos)

1x Silwer (vroue 4x100m vryslag aflos)

1x Brons (vroue 4x100m wisselslag aflos)

4 Goud en 7 in totaal vir Lisa!

Baie geluk, julle twee!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal