)

HOKKIE-TOKKIES WEN DRIE NOORDWES-LIGAS

Voor vlnr:  Marie-Louise van Zyl, Elrie Koornhof, Maarten Jonker, Antonie Labuschagne, Ben Burger en Christiaan Krüger (kapteins van die verskillende spanne)

Agter vlnr:  Annelize Rostron (Do/13A-afrigter), Stephan Spamer (So/13A-afrigter), Chrizel Jordaan (So/13B-afrigter).  Elené van Wyk (So/13B-afrigter: afwesig).

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het vanjaar in drie van die vier Noordwes-hokkieligas koning gekraai. Die Do/13A-hokkiespan het Laerskool Brits in die finaal met 5 – 3 oorrompel.  Die So/13A, ? jong spannetjie met baie min gr. 7’s, het Curro Klerksdorp in die finaal met 2 – 1 gewen.  Die So/13B-span het die gedugte span van Laerskool Baillie Park met 1 – 0 gewen.

Die Do/13A-span was ook die Noordwes-wenners van die o/14A-hoërskoolliga vir mediumskole.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal