)

Affies se o/15-netbalspan gekroon as SA-kampioene

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se o/15-netbalspan sluit die Kay Motsepe netbaltoernooi onoorwonne af en word gekroon as SA-kampioene.

Op die foto bo:

Agter:  Me. Annarine Hanekom (Afrigter), Me. Maggie du Plessis (Direkteur Netbal), Anika Botha, Tiffanie Heymans, Kayla van Niekerk (Kaptein), Terrané Smit, Imke Visser, Mnr. Waldo van Heerden en Me. Amanda Mynhardt (AHMP Hoofarigter).

Voor: Angelique Strijdom, Kara Breetzke, Mihke van der Watt, Xania van der Walt

Die Kay Motsepe 0/15 Netbaltoernooi is die strafste 0/15 netbaltoernooi in die land. Die uitslae vir Affies se poel is volg: Affies wen Hoërskool Secunda 23 – 4, Oranje 13 – 8, Ben Vorster 18 – 13, Hudson, 22 – 5, Upington 18 – 10, Paarl Girls 11 – 10, RHS 22 – 7 en Nhlanhlayetu 21 – 15. In die semi-finaal wen Affies HTS Middelburg 15 – 9 en in die finaal Paarl Girls 14 – 11. Die Affie 0/15-span sluit die toernooi onoorwonne af. Die span vertrek saam met Paarl Girls High en ‘n ontwikkelingsspan van Limpopo na Singapoer die 23 November om deel te neem aan die 8ste International Youth Sport Netball Challenge.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal