)

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oud-leerder skitter

Minét tydens haar “virtuele gradeplegtigheid”

Oud-Affie, Minét Uys, matrikulant van 2015, is ‘n kranige bergfietsryer en ook akademikus van formaat. Minét was ook aangewys as die top matrikulant in Gauteng. Minét verwerf haar graad in Chemiese ingenieurswese, maar dit is nie al nie… sy word deur die Suid-Afrikaanse Instituut van Chemiese Ingenieurs vereer met ‘n medalje as die beste finale jaar student!

Affies is #supertrots op haar.

Baie geluk met hierdie puik prestasie liewe Minét. Ons volg jou loopbaan met belangstelling.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal