Mej Evelyn Verster 1930 – 1944 en Mej Elizabeth Steyn 1945 – 1962
Affies is vanjaar ‘n 100 jaar oud. Deur die jare het die hoofde daarna gestreef en dit reggekry om die tradisies, kultuur en die karakter wat as die fondament van die skool gelê is vir generasies te behou.