Die drie leerlinge van Afrikaans Hoër Meisieskool is die wenners in hulle verskeie afdelings by die Nasionale Oppie-Tong-Af kompetisie.
Op die foto bo:
Nicole Sutton – Afrikaans onvoorbereid (gr 8), Lindy Grobbelaar – Engels voorbereid (gr 8) en Ariana Eybers – Afrikaans voorbereid (gr 9).