ATLETIEKFOTO
Hierdie atlete het in hul items by die Bredasdorp Top 10-byeenkoms onder die eerste 6 plekke geƫindig en waardevolle punte vir die span gebring:
Agter: Adriaan Kennedy (4e in 400m hekkies en 6e in hoogspring S.17), Jada Dippenaar (3e in hamergooi D.17), Marli Botha (5e in hamergooi D.15), AnƩl Swart (2e in hamergooi D.15) en Gershon September (2e in 100m SD.17)
Voor: Caitlin Isaacs (2e in 100m en 200m D.15) en Kayline Jonker (6e in 100m hekkies D.17)