Danté Castelyn is ‘n lid van die Bellville Westcliff Toutrekklub en het op Saterdag 21 Oktober 2017 aan ‘n Toutrek-kompetisie by die Botha Kelders deelgeneem. Hy het ‘n brons-medalje in die 480kg gewigsgroep gewen. Baie geluk, Danté!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










