)

DF Malan se Top 10 uitslae

Bredasdorp Top 10-uitslae

Baie geluk aan die volgende Dee-Effers:

Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring.

Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste plek in die 400m naelloop en ‘n eerste plek in die 300m-hekkies.

Monja Theart wen “Beste Prestasie vir Dogters o.14” met die 948 punte wat sy verwerf het met haar tyd van 12.45 vir die 100m naelloop. Sy verwerf ook ‘n tweede plek in die 200m naelloop.
Marga van der Linde verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop en ‘n eerste plek vir 90m-hekkies.

Claudia van der Westhuizen verwerf ‘n derde plek in diskus. In die HoĆ«rskool Swartland-byeenkoms, breek Claudia die rekord met al ses gooie!
Eugene Marx verwerf ‘n eerste plek in diskus en slaan ook die rekord met sy afstand van 49.17m.
JP Luise verwerf ‘n tweed plek in diskus.
Heinrich Crous verwerf ‘n tweede plek in die 200m naelloop.
Foto:

Voor (v.l.n.r.): Liza van Deijl, Tia Crous, Monja Theart en Marga van der Linde.

Agter (v.l.n.r.): Claudia van der Westhuizen, Eugene Marx, JP Luise en Heinrich Crous.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal