Rugbyspanne skitter – HoĆ«rskool Punt teen DF Malan
Rugbyspanne skitter. š Rugbypret en kragmeting: Punt se spanne blink uit teen DF Malan. Saterdag, 26 Julie, het HoĆ«rskool Punt van Mosselbaai hul rugbyspanne ten volle losgelaat in ān reeks…
Schools That Rock gesels met Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoƫrskool DF Malan
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van HoĆ«rskool DF Malan. Vraag:Ā Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…
HOĆRSKOOL DF MALAN DOGTERS HOKKIE-PREMIERSPAN
Foto verskaf HoĆ«rskool DF Malan spog graag met die dogters premierspan wat aan die gesogte St Mary’s toernooi tussen 1 en 5 April sou deelneem. āOns glo dit sal later…
21 Atlete van Hoƫrskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan
Voor vlnr: MarnĆ© Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart Ā Middel vlnr: Anelia Geldenhuys,Ā Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze,Ā Ā Anke Hickman en Kanya Pieterse Ā …
Hoƫrskool DF Malan WOW Debatsfees
Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het…
Hoƫrskool DF Malan leerder na Duits-Olimpiade
Renke en Helmuth (Foto verskaf) Hellmuth Weich van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, is genooi om aan die Internasionale Duits-Olimpiade vir nie-moedertaalsprekers in Dresden deel te neem. Dit is ‘n…
HoĆ«rskool DF Malan bied Schools’ Baroque Festival aan
Die DF-Musiekdepartement het op 22 Februarie die 2de Schools’ Baroque Festival aangebied waar 110 musiekleerders en 17 musiekonderwysers werkswinkels bygewoon het. Die werkswinkels is aangebied deur Erik Dippenaar, die Artistieke…
Hoƫrskool DF Malan Driehoek Atletiekbyeenkoms
Fotos: Carla Stander en Heinrich Crous Op 31 Januarie het HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, aan ‘n vriendskaplike Driehoekbyeenkoms teen Paarl Gimnasium en HTS Drostdy in die Paarl deelgeneem. DF is…
Hoƫrskool Df Malan Tennis
Agter vlnr: FrancĆ© Esterhuyse, Lucas Pentz, Simon Van Eeden, Maria van Niekerk Voor vlnr: Wihan Bester, Anja Nel, Matias Stinnes, Emma Coetzee, Leah Steyn Afwesig: LinĆ© van Rensburg Die volgende…
DF Malan verwelkom onderwysers
V.l.n.r:Ā EsteĆ© Wiese, Jana van Reenen en Magda Thiart. HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, verwelkom graag die volgende personeellede wat hierdie jaar by die skool Ā aangesluit het in 2020: Rihanna Steenkamp…
Hoƫrskool DF Malan 2019 Matriekuitslae
Hoƫrskool DF Malan spog met hul Top-20 Matrieks!
Hoƫrskool DF Malan Gr 8 ouers kuier saam
DF se Graad 8-ouers het Donderdagaand heerlik saam gekuier en nuwe vriendskappe is rondom braaivleis vure gesmee. Welkom by die DF-familie! #trotsDF
HoĆ«rskool DF Malan verwelkom die Graad 8’s van 2020
Dinge is al volstoom aan die gang hier by DF. Gister het die Graad 8-atletiek byeenkoms plaasgevind. Die monitors het mnr. Dieter Voigt en sy span behartig en DF is…
Hoƫrskool DF Malan Trots op 2019 Matrieks
HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, is baie trots op hul 2019-matriekuitslae! DiĆ© skool het weereens in 2019 uitsonderlik presteer met ān 100% slaagsyfer. 92.92% Van die klas kry toelating tot ān…
Hoƫrskool DF Malan presteer in Fietsry
Baie geluk aan die DFM-fietsryers wat die afgelope naweek in Brits aan die Spur MTB Interskole Ligafinaal deelgeneem het. Alec ColeskĆ© behaal 1ste plek o/14 seuns en Luca Ruwiel, 3de…
Hoƫrskool DF Malan Blaasorkes terug uit Duitsland
Die DF-blaasorkes het pas van ‘n baie suksesvolle toer na hul gasheerskool, die Musikschule Hünstetten-Taunusstein in Duisland, teruggekeer. Laasgenoemde gaan DF Malan weer (27 September tot 4 Oktober) vir ‘n…
Hoƫrskool DF Malan WP Gholf-Kampioene
Agter vlnr: AndrĆ© Olivier, AndrĆ© May en Henry Bothwell. Voor vlnr: Wihan Gaybba, Zacko Greeff en Helgard Rautenbach. HoĆ«rskool DF Malan se 2de gholfspan het op 26 Augustus in die…
DFM Gholfspelers WP-Kampioene
Agter vlnr:Ā AndrĆ© Olivier, AndrĆ© May en Henry Bothwell. Voor vlnr: Wihan Gaybba, Zacko Greeff en Helgard Rautenbach. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, se 2de gholfspan het 26 Augustus in die Westelike…
HoĆ«rskool DFmalan-dramaleerder is ‘n uitblinker
Kaylin Stevens van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad het hierdie jaar uitgeblink op die verhoog! Sy het vroeĆ«r diĆ© jaar aan die Talent Africa Nasionale kompetisie deelgeneem, waar sy 5…
DF Malan Krieketspelers ontvang silwer
Agter v.l.n.r.: Heino Verster, David le Roux, Karl Schreiber, Christiaan Liebenberg en Kyle Beck. Voor v.l.n.r.: Gustav van der Walt, Arne van der Heever en Werner Bredell. ān Groep van…
Hoƫrskool DF Malan publiseer Blauw aanlyn tydskrif
DF Malan is baie trots om die tweede uitgawe van hul aanlyn tydskrif aan te kondig. HierdieĀ tydskrif is leerder-gedrewe en onder leiding van Mev Marisa van der Merwe. āBlauw is…
Hoƫrskool DF Malan Musiekleerders presteer
HoĆ«rskool DF Malan Musiekleerders, Mieke du Toit, Mignonne du Plessis, Renique Janse van Vuuren en Marlize MaraisĀ het Unisa graad 5 teorie-eksamens geskryf en almal met lof behaal. Baie geluk met…
Hoƫrskool DF Malan hokkie-meisies presteer
Baie geluk aan HoĆ«rskool DF Malan se hokkiemeisies wat so goed teen toerspanne van Groot Brittanje, Hockerill School, gevaar het. DF Malan o.14 B het 2-0 gewen en DF Malan…
Hoƫrskool DF Malan netbalspanne presteer
HoĆ«rskool DF Malan se o.14 A-, o.15 A- en o.15B-netbalspanne het gister vir Hockeril HoĆ«rskool uit Engeland by DF Malan verwelkom. DF het al die wedstryde oortuigend gewen. Hier is…
Hoƫrskool DF Malan leerder presteer by Nomads SA Girls Golf Championships
Anita Chen van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Nomads SA Girls Golf Championships in Orkney. In die B-Afdeling maak sy dit tot in…
Hoƫrskool DF Malan Matrieks 2019
HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, wens hul matrieks ‘n uiters suksesvolle, laaste derde skoolkwartaal van hul lewens toe! Mag dit vol liefde, vrede, geluk, hoop, harde werk, toewyding, sport, vriende, familie,…
Hoƫrskool DF Malan WP Netbalspelers neem deel by Interdistrikstoernooi
HoĆ«rskool DF Malan se WP (“Cape Town High School”) netbalspelers neem Vrydag en Saterdag in Wellington deel aan die Interdistriktoernooi vir die 2 WP-spanne (Doves en Disas). Me. Megan Gossmann…
Hoƫrskool DF Malan: SA o.16 Hokkie Presteer
Baie geluk aan JenĆ© Venter en Anja Nel van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, wat deel is van die suksesvolle WP o.16 B-span wat ‘n silwer medalje by die SA…
Hoƫrskool DF Malan Tennisspelers presteer
HoĆ«rskool DF Malan van Kaapstad is baie trots op Carla Stander en FrancĆ© Esterhuyse wat die WP-skolespan teen ān OP toerspan verteenwoordig het. WP het die toernooi gemaklik gewen.
Hoƫrskool DF Malan Hokkiespelers in WP Zebras-span
Veels geluk aan die 4 DF-manne, Dewald Roux, Rienhardt van Eeden, Jaco van Niekerk en Hannes Swart wat deel van die WP Zebras-span (Noordsone-span) goud in die WP-streekstoernooi gewen het.…
Hoƫrskool DF Malan Seunshokkie
DF Malan, Kaapstad, lewer in 2019 10 WP-seunshokkiespelers, in verskeie spanne, op. Die skool is baie trots op Hannes Swart, Jaco van Niekerk, Matias Stinnes, Rienhardt van Eeden, en Dewald…
Hoƫrskool DF Malan leerders presteer in opstelkompetisie
Twee van DF se matriekleerders het aan die finale rondte van die Nedbank Tesourie Opstelkompetisie 2018/19 deelgeneem. Slegs 26 leerders vanuit die Wes-Kaap word gekies om hieraan deel te neem.…
Hoƫrskool DF Malan leerder presteer in gholf
Anita Chen van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het gedurende die vakansie aan die 2019 Nomads SA Girlās Rose Bowl Championship by die Langebaan Gholf- en Sportklub deelgeneem. Sy is…
Hoƫrskool DF Malan hokkiespelers presteer
Hannes Swart en Ebbe-Jacques Dommisse is by die afgelope Fairmont Hokkietoernooi as deel van die “Travel and Sport”-Toerspan, wat later vanjaar Nederland gaan besoek, gekies. Ebbe-Jacques en Hannes kom al…
Hoƫrskool DF Malan leerder presteer op die renbaan
HoĆ«rskool DF Malan is trots op Jason Coetzee, en hulle vertel graag hoekom. Mnr. Johan Pepler, Jason se graadvoog, het die onderstaande berig geskryf om seker te maak dat Jason…
Hoƫrskool DF Malan musiekleerders presteer in Unisa-eksamen
HoĆ«rskool DF Malan van Kaapstad se musiek-leerders behaal lof in hul onderskeie eksterne Unisa-eksamens: Annika Cress-Williams – Unisa Gr. 3 Teorie (93%) Cara Louw – Unisa Gr. 3 Teorie (90%)…
Hoƫrskool DF Malan gholf-broers presteer
Ryan en Ettienne van der Westhuizen het aan die begin van Februarie aan Bellville Gholfklub se jaarlikse klub-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het oor twee naweke geskied. Ryan het die B-afdeling…
Hoƫrskool DF Malan leerders presteer by SA Ope-water Swemkampioenskappe
HoĆ«rskool DF Malan van Kaapstad is trots op Marcelle Parkendorf en Layla Rothuysen met hul deelname aan die Suid-Afrikaanse ope-water swemkampioenskappe. Layla het 26ste in die 3km geĆ«indig en Marcelle…
Hoƫrskool DF Malan leerders presteer by Tennis Suid Interpro
Gedurende die naweek van 22 tot 24 Februarie het sewe leerders van HoĆ«rskool DF Malan van Kaapstad meegeding in dieĀ Tennis Suid Interpro 2019, wat in George plaasgevind het. Die volgende…
Hoƫrskool DF Malan se tennisspelers presteer
HoĆ«rskool DF Malan van Kaapstad se tennisspanne is hierdie kwartaal vooruitstrewend en spog tot dusver met vier byna onoorwonne spanne! Die eerstespan seuns, derdespan seuns en die eerstespan dogters het…
Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep
Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep. Hulle is uit duisende deelnemers aangewys as die algehele wenners van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se afdeling vir…
Hoƫrskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar
Die HoĆ«rskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar tydens hul eerste deelname aan die ATKV se tienertoneelspelkompetisie!Ā DF ontvang die volgende toekennings: Silwer vir die volgende kategorieĆ«: Produksie, Klankbaan…
ZAK RETIEF, ān matriekleerling van DF Malan
ZAK RETIEF, ān matriekleerling van DF het op Saterdag 11 Augustus deelgeneem aan die jaarlikse Johann Vos Musiekkompetisie wat deur HS Bellville aangebied word. Hy is een van slegs twee…
DF Malan Gholf 2018
Die gholfseisoen is verby en die DF-gholfers het ān baie goeie jaar agter die rug. Die eerste en tweede span het ongelukkig nie ān interskolewedstryd teen Bellville HoĆ«rskool gehad nie,…
DF Malan bied JSE Beleggingskompetisie aan
Elke jaar bied die JSE ān beleggingskompetisie aan waartydens leerders deur die koop en verkoop van aandele teen mekaar deelneem. Die kompetisie word in 3 portefeuljes geloods, naamlik āIncomeā (Lae…
Dee-Effers skitter in Taalbond
Leerders van die HoĆ«rskool DF Malan het vanjaar weer eens puik presteer in die Nasionale Taalbond Tweetaligheidseksamen. 177 Leerders van die skool het die eksamen op 16 April afgelĆŖ. In…
DF Malan onder-neem uittog na Zambiƫ
ān Groep van 13 Dee-Effers en 2 oud-Dee-Effers, onder leiding van mej. C. Wepener, onder-neem weer vanjaar die opwindende uittog na ZambiĆ« vir die ZambiĆ«-gemeenskapsavontuur 2018. Die groep besoek die…
Hoƫrskool DF Malan se Justin Beck
Ons eie Justin Beck (graad 12) toer vanjaar na Amsterdam. Hy vorm deel van die “Puntfest Invitational Cricket Team” en is bloot op meriete gekies om deel van die span…
Simon Steyn van Hoƫrskool DF Malan
Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in die “Country”- en “Sound and Look”-kategorieĆ« twee eerste plekke en…
Lana Janson van Hoƫrskool DF Malan
Lana Janson het vroeĆ«r vanjaar by die “Junior Nationals” vir swem in Durban deelgeneem. Daar het sy brons medaljes vir 50 en 100m-borslag asook 4x100m “free relay” verower. Lana het…



























