• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Friday, January 22, 2021
20 °c
Cape Town
18 ° Fri
17 ° Sat
18 ° Sun
19 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Latest News

Schools That Rock gesels met Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoërskool DF Malan

schoolsthatrock by schoolsthatrock
June 15, 2020
in Latest News, Western Cape, Western Cape Schools, Western Cape Sports
0
0
SHARES
21
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoërskool DF Malan.

Vraag:  Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?

READ ALSO

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

Neal:  Ek dink dit is veilig om te sê dat 2020 in geen opsig dieselfde uitdraai as wat aanvanklik verwag is nie. COVID-19 het nie net die jaar op sy kop gedraai nie, maar het ook baie van die planne wat ek en my mede-hoofleier vir die jaar gehad het, onmoontlik gemaak.

ADVERTISEMENT

Ila: In hierdie tyd is dit moeilik om te probeer beplan en om eerlik te wees is baie van die doelwitte wat ons aanvanklik gestel het (veral in terme van skoolaangeleenthede, byvoorbeeld interskole en dies meer), nou redelik irrelevant.

Vraag:  Dink jy dat die virus ‘n invloed op toekomstige onderwys gaan hê? Gaan skole anders kyk na onderwys?

Ila:  Vir my is dit belangrik om egter terug te gaan na die grondslag van daardie doelwitte – dinge soos omgee vir my medeleerders, verseker dat ons die tyd wat ons lei so gemaklik en vol vreugde moontlik maak. Covid het dit ’n ander “spin” op dinge gesit, maar dis steeds moontlik. Tans probeer ek en Neal so samewerkend moontlik met die onderwysers en onderwysdepartement in kontak wees en sit ons solank koppe bymekaar oor hoe ons in die tyd wat voorlê hulp en ondersteuning aan meer kwesbare leerders in ons skool kan verleen.

Vraag:  Hoe/wat beplan jy om steeds jou doelwit vir jou laaste jaar op skool te bereik?

Neal:  Dit is bitterlik moeilik om te sê hoe ek beplan om steeds my doelwitte vir die jaar te bereik, want ons het eintlik geen idee wat die res van die jaar inhou nie. Tog, ten spyte van al die onsekerheid, bly my hoof doelwit steeds om my skool en my mede leerders te dien. Ek poog dus om leerders kalm en gemotiveerd te hou waar ek kan, ek probeer om ‘n duidelike kommunikasie kanaal tussen die skool, onderwysers en leerders te laat geskied en ek bly self op datum met die werk wat aan ons gegee word.

Op hierdie manier poog ek om steeds aandag aan my doelwitte t.o.v. my skool en my akademie te gee. In tye van onsekerheid is die beste strategie om geduldig te bly en slegs te fokus op dinge waaroor jy wel beheer kan uitoefen.

Selfs al kan ek nie meer al my planne vir die jaar uitvoer nie, is ek nog steeds dankbaar dat my mede- leerders en onderwysers almal veilig en gesond is.

Ons prioriteite het hierdie jaar verander. Ons gaan almal leer om saam te staan soos nooit tevore nie. En ons gaan beslis as ‘n sterker eenheid uitstap.

Ila:  In terme van persoonlike doelwitte vir akademie, bly ek aan die werk by die huis. Dis maar moeilik en die motivering is nie altyd daar nie, maar ek is bevoorreg genoeg om toegang tot genoegsame hulpbronne te hê en bowenal –  onderwysers wat ongelooflike mentors en leerkragte is. ’n “WhatsApp” van hulle is gewoonlik meer as genoeg om my weer agter my lessenaar te kry. Tussendeur stel ek maar my wekker sodat dit my aan die skoolklok herinner.

 

 

 

 

 

Tags: AcademicsDF MalanSchools

Related Posts

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
Eastern Cape

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

January 22, 2021
Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis
Latest News

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

January 22, 2021
Schools That Rock gesels met Louise de Villiers
Gauteng

Schools That Rock gesels met Louise de Villiers

January 22, 2021
Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s
Gauteng

Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s

January 22, 2021
Point High School’s deputy head boy welcomes Gorries
Knysna

Point High School’s deputy head boy welcomes Gorries

January 21, 2021
Welkom Volkskool se personeel is reg vir 2021
Freestate

Welkom Volkskool se personeel is reg vir 2021

January 21, 2021
Next Post

Schools That Rock gesels met Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

June 29, 2020
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

September 25, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Rooies presteer in Gholf

May 3, 2016

Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal

May 4, 2016

Willem Postma redaksie besoek NALN

May 4, 2016

Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal

May 4, 2016

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
  • Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.