• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Saturday, February 27, 2021
24 °c
Cape Town
20 ° Sat
18 ° Sun
16 ° Mon
16 ° Tue
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Western Cape

Schools That Rock gesels met Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn

schoolsthatrock by schoolsthatrock
June 15, 2020
in Western Cape, Western Cape Schools, Western Cape Sports
0
0
SHARES
43
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn.

Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?

READ ALSO

Laerskool Hendrik Louw trots op Daisy

Hoërskool Outeniqua Musiekleerders presteer in 2020 Nasionale Matriek Eksamen

Die Covid 19 virus het nie net ‘n impak op ons land nie, maar oor die hele wêreld.  Met die lockdown is daar enorme druk vir Suid Afrika  se ekonomiese en sosio omstandighede, asook massiewe uitdagings wat gepaard gaan.  Ek is wel trots op ons president wat so vinnig reageer het om hierdie land van ons se mense te beveilig.  Ja, daar is ongelukkig ‘n prys:  lewe sodat ons weer kan werk of werk en ons kan dalk nie meer lank lewe nie.  Die ongeluk van hierdie virus is dat geen magtige land gereed was of is vir die uitdaging wat gepaard gaan nie.  Die realiteit is dat duisende mense werkloos kan wees en dit gaan gepaard met armoede, geweld ens.

ADVERTISEMENT

 

Vraag: Dink jy dat die virus ‘n invloed op toekomstige onderwys gaan hê? Gaan skole anders kyk na onderwys?

Ja en nee, want planne moet gemaak word vir die res van 2020 wat verseker meer met verskeie soorte  aanlyn media/programme (tegnologie) te doen het.  Meeste skole in die land was nie voorbereid vir sulke ekstreme stappe nie, maar weereens is bewys dat die mensdom egter ‘n besonderse spesie is.  Hierdie tipe skoolaanbieding het wel bitter baie uitdagings en ek dink die grootste is die toeganklikheid tot  wi-fi/data.  Vir die toekoms dink ek dat skole steeds voort sal gaan met die gewone tradisionele manier, nl.  Skoolgebou, onderwysers, klaskamers, skooluniforms, sportbyeenkomste, sing van skoollied en die stem en skoolgees.  Dit sal egter slegs kan voortgaan indien daar ‘n tipe entstof gevind kan word om hierdie pandemie te beveg.  Ons vertrou dat alles weer sal regkom, maar is ook daarvan bewus dat alles nie meer dieselfde sal wees nie.

 

Vraag: Hoe/wat beplan jy om steeds jou doelwit vir jou laaste jaar op skool te bereik?

Hmmmm, my doelwitte was nie net vir studies nie, wat natuurlik prioriteit is, maar ek het soveel uitgesien saam met my sportfamilie, my netbalspan, ons hokkiebokkies/seuns, die sing-songs langs die rugbyveld, die krete, interskole, gesonde kompetisie, die skoenlapper in jou maag voor die wedstryd begin, maar dis nou ‘n 2019 gedagte. Amper soos toe ons die 2019 Wêreldbeker weer omhoog gehou het, jy sit daai gevoel maar op “repeat”!!!

Wel, sodra jy besef dat hierdie nie ‘n eenman toneelstuk is nie en die res van die land se matrieks dra dieselfde sentiment, dalk net met sy eie passies, raak mens heelwat kalmer en besef jy kan jou alles nou in akademie stort, dalk ‘n voorreg wat ons voorgangers nie gehad het nie.  Hierdie is nogal ‘n groot faktor wat ek gebruik om positief te bly en natuurlik die feit dat ek  nie die graad wil herhaal nie.  Ek staan elke dag op met die wete dat ek self verantwoordelik is vir my laaste skooljaar, sodat ek die beste begin kan bepaal vir die eerste jaar van my toekoms. Hierdie is my kans om nog harder te werk vir nog beter punte.  Oja, die familie in die huis kan my soms mal maak, maar ek sien hulle as die stout kinders in die klas!!!!  Net ‘n grappie!!!

Vraag: Wat beplan jy vir jou toekoms? Loopbaan?

Ek beplan om Wingerd en Wynkunde te studeer na my matriekjaar. Die tersiêre instansies wat dit aanbied is Universiteit Stellenbosch, Elsenburg en Wellington.  Na my studies beoog ek om verdere verrykings oorsee te doen en hopenlik in my eie land te woon en werk.  Ek is nogal opgewonde, maar ek dink my ma en haar vriendinne is die meeste opgewonde, hulle het klaar aangebied om die proefkonyne te wees…..

Ek wil baie graag vir almal in hierdie tyd baie seëninge toewens, ons almal “battle” met hierdie virus op verskillende maniere, maar vir my gesin, die familie, ons Oudtshoorn gemeenskap, die hele land se skoolkinders en matrieks, my skool met al sy kosbare onderwysers en veral my AWESOME matriekklas van 2020, ons gaan weereens hierdie situasie rock!!! Julle is LEGENDS!!! #missyouall#Staysafe#stayathome

Tags: AcademicsHoërskool OudtshoornSchools

Related Posts

Laerskool Hendrik Louw trots op Daisy
Cape Town

Laerskool Hendrik Louw trots op Daisy

February 27, 2021
Hoërskool Outeniqua Musiekleerders presteer in 2020 Nasionale Matriek Eksamen
Knysna

Hoërskool Outeniqua Musiekleerders presteer in 2020 Nasionale Matriek Eksamen

February 25, 2021
Hoërskool Strand 2020 Matriekuitslae
Cape Town

Hoërskool Strand 2020 Matriekuitslae

February 25, 2021
Hoërskool Punt High School Matriekuitslae/ Matric results
Knysna

Hoërskool Punt High School Matriekuitslae/ Matric results

February 25, 2021
Hoërskool Strand Kuikenweek
Cape Town

Hoërskool Strand Kuikenweek

February 24, 2021
Edgemead High School Matric results 2020
Cape Town

Edgemead High School Matric results 2020

February 24, 2021
Next Post

Schools That Rock gesels met Lydia-Mari Erasmus, Hoofdogter van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad.

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
Schools That Rock gesels met Daniël Botha

Schools That Rock gesels met Daniël Botha

February 2, 2021
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

HTS Middelburg Klas van 2020 – HIER IS DIE ROOIES SE TOPPRESTEERDERS

HTS Middelburg Klas van 2020 – HIER IS DIE ROOIES SE TOPPRESTEERDERS

February 27, 2021
St Charles College Middle School Awards Ceremony

St Charles College Middle School Awards Ceremony

February 26, 2021
Hoërskool Fichardtpark – jou weeklikse Fichie-nuus

Hoërskool Fichardtpark – jou weeklikse Fichie-nuus

February 26, 2021
Laerskool Hendrik Louw trots op Daisy

Laerskool Hendrik Louw trots op Daisy

February 27, 2021

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • HTS Middelburg Klas van 2020 – HIER IS DIE ROOIES SE TOPPRESTEERDERS
  • St Charles College Middle School Awards Ceremony

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.