Schools That Rock gesels met Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Louisa Swart, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die Covid 19…
Hoërskool Oudtshoorn by 2020 Bullefees
19A Netbalspan Hoërskool Oudtshoorn se O/14, O/15 en O/19 A netbalspanne en O/14, O/15 en O/16 rugbyspanne het die naweek deelgeneem aan die Bullefees in Porterville. Al die spanne het…
Hoërskool Oudtshoorn ondersteun hul dorp as Dorp van die Jaar
Struisies ondersteun Oudtshoorn as ‘n semi-finalis in Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie!! SMS asseblief Oudtshoorn na 33157, SMS lyne sluit 12.00, 6 Maart! Stem asb!!
Hoërskool Oudtshoorn Graad 8 Pottekamp
Die 2020 inname van Hoërskool Oudtshoorn se graad 8’s het die leerders die kans gebied om die genotvolle Pottekamp by te woon.
Hoërskool Oudtshoorn Baadjieseremonie
Die Graad 8’s van Hoërskool Oudtshoorn het deel geword van die Struisies-familie! The Grade 8s became official members of the Struisies family!
Hoërskool Oudtshoorn HARTLOOP 2020
Hoërskool Oudtshoorn het die onlangse Hartloop 2020 Hartlik ondersteun. Welgedaan, Struisies!
Oudtshoorn High School promote World Read Aloud Day 2020
Oudtshoorn High School visited Laurus Primary School for World Read Aloud Day to promote the importance and joy of reading!
Hoërskool Oudtshoorn besoek Laerskole en hou Ope-aand
Hoërskool Oudtshoorn het die laerskole in Oudtshoorn besoek en het op 13 Februarie hul ope-aand aangebied.
Hoërskool Oudtshoorn Netbal en Hokkie
Hoërskool Oudtshoorn se meisies-netbalpan is eerste geplaas onder die skoolgaande meisiesspanne tydens die Sake-Aflos 2020 Business Relay en die hokkie-seunspan 2de in die kategorie. Baie geluk!
Hoërskool Oudtshoorn o.15 Krieketspan skitter
Die o.15 krieketspan van Hoërskool Oudtshoorn het Woensdag, 26 Februarie, ‘n wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George se o.15B-krieketspan gespeel. Outeniqua het eerste gekolf en is uitgeboul vir 65 lopies. Daarna…
HOëRSKOOL OUDTSHOORN HIGH SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE
HOëRSKOOL OUDTSHOORN HIGH SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE / GOVERNING BODY POSTS …
Struisies vang Bok-Gees!!!
Die leerlinge van Hoërskool Oudtshoorn het behoorlik gees gevang met die ondersteuning vir die Bokke.
Hoërskool Oudtshoorn maak hul Hoofleiers vir 2020 bekend
Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se nuutverkose Hoofleiers vir 2020! Die Hoofmeisie is Louisa Swart en die Hoofseun Gunter Meyer. Die onderhoofseun is Robert Swart en die onderhoofdogter is Nika…
Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in Dans
Twee van Hoërskool Oudtshoorn se leerders, Courtney en Druwon, het die naweek aan ‘n kompetisie in Kaapstad deelgeneem waar hulle 2de plekke in altwee danse los gedans het. Hulle was…
DASSE HOU MATRIEKAFSKEID
Agter vlnr: Stephan Prinsloo, Miquel Diniz, Pierre Verwey, Francois van Wyk en Danté Weinhold. Voor vlnr: Chané Sauerman, Marlé van Wyk, Zarli Minnie, Johané Gerber en Rochelle van Niekerk. Hoërskool…
Hoërskool Oudtshoorn vier Wêreld Onderwysersdag
Die volgende opvoeders vanaf die Môrester en Bridgton Sekondêre Skole was by die Eden Distrik se Nasionale Onderwysers Toekennings vir hul rol in Sekondêre Onderwys in die pragtige distrik vereer:…
Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespeler toer na Europa
Hier is Simon saam met span (agter sewende van regs). Simon Dilley, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is tydens die Arthur Johnson Hokkietoernooi sportweek in Mosselbaai gekies vir die Toernooispan. Die…
Hoërskool Oudtshoorn leerder in SA Karatespan
Querin Veldman van Hoërskool Oudtshoorn is verkies tot die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Malaysia aan die 5de Wêreld Goju Rya Karatetoernooi gaan deelneem. Baie sterkte…
Hoërskool Oudtshoorn trots op hul Hoofmeisie
Laureka Wallace Struisies is baie trots op hul hoofmeisie, Laureka Wallace, wat vanjaar aan die Matrikulant van die Jaar-kompetisie deelgeneem en wonderlik presteer het! Die kompetisie word reeds die afgelope…
Hoërskool Oudtshoorn help met ‘Ek is Oudtshoorn’ projek
Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die ‘Ek is Oudtshoorn’ projek, gehelp bome plant om hul dorp te verfraai! 70 Koorsbome is op verskeie plekke in die dorp…
Hoërskool Oudtshoorn leerder presteer by Western Cape Modelling Championships
Baie geluk aan Minché van der Westhuizen van Hoërskool Oudtshoorn! Sy het deelgeneem aan die Western Cape Modelling Championships en 6 Silwer en 1 Brons medalje ontvang. Struisies is trots…
Hoërskool Oudtshoorn by sportdag op Bradasdorp
Struisies het Saterdag, 27 Julie, ‘n sportdag op Bredasdorp bygewoon. Die uitslae van hul verskeie spanne is as volg: • 1st Rugby team lost 21-17 • 1st Hockey boys won…
Hoërskool Oudtshoorn o/18A Netbal presteer
Struisies se 0/18A netbalspan het hul wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George met 29-27 gewen.
Hoërskool Oudtshoorn leerder neem deel aan Talent America
Quintus Viljoen het gedurende die afgelope Junie-vakansie aan die internasionale kampioenskappe van Talent America, as deel van die Springbokspan van uitvoerende kunste, in die New York deelgeneem. Hy het in…
Hoërskool Oudtshoorn leerder in Eden o/19 Netbalspan
Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn is deel van die Eden 0/19 netbalspan. Hierdie span het goud gewen by die SA Netbal-toernooi wat by Hoërskool De Kuilen in Kaapstad plaasgevind het.…
Hoërskool Oudtshoorn Drummies presteer
Baie baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se drummies met hul pragtige uitslae. Dit is die eerste keer dat hul die finale haal in al hul afdelings. Die Struisies is trots…
Hoërskool Oudtshoorn dansers presteer by Dance Sport World Trials
Twee leerders van Hoërskool Oudtshoorn, Courtney en Druwon het ‘n 3de plek behaal in Ballroom en 4de plek in Latin Saterdag by die Dance Sport World Trials. Baie geluk, julle…
Hoërskool Oudtshoorn leerders na Wes-Kaap Interdistrikte Netbal
Hoërskool Oudtshoorn wens hul vyf netbal-meisies sterkte toe met hul vertrek vandag na Riversdal vir die oefenkamp. Daarna gaan hulle na Wellington vir die Wes-Kaap Interdistrikte Netbal-toernooi. Geniet dit, meisies!
Hoërskool Oudtshoorn jeugdag-uitreik
Jeugdag!! ATKV-Struisies het hul Jeugdag-uitreik gedoen saam met die ATKV-Damestak. Hulle het die jeugdiges in die gevangenis gaan besoek en hulle bederf met lemoene en kolwyntjies. Jayden het ‘n praatjie…
Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by Eden Aquatics swem
Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn, het by die jaarlikse Eden Aquatics prysuitdeling vyf toekennings ontvang: • Best Free style O/18 • Best Breast style O/18 • Senior ladies Victrix Ludorum…
Hoërskool Oudtshoorn leerder Mej Oudtshoorn
Lin-Mari Raal, Graad 11, is op 25 Mei as Mej Oudtshoorn gekroon te La Plume Gastehuis. Baie geluk, Lin-Mari! Struisies is trots op jou!
Oudthoorn High School learners in the top 10 of De Beers English Olympiad
Oudthoorn High School learners, Dewan Barnard and Bianca Nel, both Grade 12, made it to the TOP TEN of the De Beers English Olympiad in the First Additional Language section.…
Hoërskool Oudtshoorn Drummies excel
Congratulations to the Struisies drummies-Champ of Champs 2019! Struisies is só trots op julle! What do we say? Well done. Geluk ook aan hul afrigter, Megan Presher en al haar…
Hoërskool Oudthoorn kies Mnr en Mej Struisie
Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Mnr en Mej Struisie het op 24 April by die skool plaasgevind. Hierdie jaar het hulle dit in ware Hollywood-styl gevier. 24 Leerders van Hoërskool Oudtshoorn…
Oudtshoorn High School learner selected for Western Cape Cycling Team
Kerrighan, from Oudtshoorn High School, has been selected for the Western Cape Cycling Team that will compete at the 2019 SA Road and TT Championships in Durban from 22-23 June.…
Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by SA National Talent Africa
Quintus Viljoen het verlede naweek aan die SA National Talent Africa deelgeneem. Hy het 9 goue – en ‘n brons medalje verwerf. 6 Vir drama en 4 vir model(fotogenies). Hy…
Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by SA Uitvoerende Kunste
Baie geluk aan Minché van der Westhuizen van Hoërskool Oudtshoorn wat dié April-vakansie deelgeneem het aan die SA Uitvoerende Kunste! Sy het twee goue medaljes verower en is ook gekies…
Hoërskool Oudtshoorn se seuns 0/18A hokkiespan presteer
Hoërskool Oudtshoorn se seuns o/18A hokkiespan het aan die Arthur Johnson hokkie toernooi deelgeneem. Die uitslae was as volg: 16 Maart: Wen teen Melkbosstrand 5-0 Verloor teen Swellendam 0-1 18…
Hoërskool Oudtshoorn se Ad Astra koor by KKNK
Struisies se Ad Astra koor het die verhoog by die KKNK gedeel met met kunstenaars soos Corlea, Heavenly Quartez, Craig Lucas, Soweto String Quartet, Lynelle Kenned en Jannie Moolman by…
Hoërskool Oudtshoorn 1ste Netbalspan presteer
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op hul 1ste netbalspan met hul oorwinning oor Porterville met 26-24. Wel gedaan, meisies!!
Oudtshoorn High School Hockey boys excel
The Junior Hockey boys from Oudtshoorn High School won 6 out of 7 games! They beat :The Settlers 3-0; Milnerton1-0; Belville 4-0; Stellenbosch 2-1; Hermanus High School 1 – O…
Hoërskool Oudtshoorn 1ste rugbyspan presteer
Struisies se 1ste rygbyspan het die afgelope naweek aan ‘n rugbytoernooi op Porterville deelgeneem en het met 22 – 19 teen Hoërskool Dirkie Uys gewen.
Hoërskool Oudtshoorn leerders in Eden Tweekampspan
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op die 2 Struisies, Ninke Griffioen en Anlizé Vermeulen, wat opgeneem is in die Eden Tweekampspan. Die span gaan gedurende die vakansie, van 29 tot…
Leerder van Hoërskool Oudtshoorn presteer
Anlize Vermeulen wen Silver by Tweekamp Highgate Inter provinsiale byeenkoms… 0/19. Tien jaar gelede was sy 0/9 toe sy Goud gewen het. Struisies is trots op jou, Anlize!!
Oudtshoorn High School learner participate at The Eden Mini 1
Patricia Esterer from Oudtshoorn High School participated at The EDEN MINI 1 in George from the 25th till the 27th January. She played in the Age group of girls U/18…
Hoërskool Oudtshoorn se potte klee volgens tema
Hoërskool Oudtshoorn se potte het volgens tema aangetrek! Vandag het jy die vriendelikse klomp hansworse op die skoolterreingesien. Welkom aan die potte 2019!
Hoërskool Oudtshoorn hou jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms
Hoërskool Oudtshoorn het onlangs hul jaarlikse kleure-atletiek aangebied. Die dag was gevul met hope pret, prestasies en ‘n lekker gees.
Hoërskool Oudtshoorn trots op 2018 se matriek-uitslae
Hoërskool Oudtshoorn se 2018-matrieks het geskitter met 14 leerders wat met A-gemiddeldes spog! Die toppresteerders is Carla Swart met ‘n gemiddeld van 90,43%. Die ander leerders met A-gemiddeldes is Kabelo…
Oudtshoorn High School learner wins bronz at Commonwealth Games
Proudly Struisies !!! Lleythan Smith won a bronz medal at Commonwealth Games the past weekend. The tournament took place in Durban. He received his Protea Colours for the second time!!…





















