)

Hoërskool Oudthoorn kies Mnr en Mej Struisie

Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Mnr en Mej Struisie het op 24 April by die skool plaasgevind.

Hierdie jaar het hulle dit in ware Hollywood-styl gevier. 24 Leerders van Hoërskool Oudtshoorn het deelgeneem aan hierdie deftige modeperade. Daar was 3 katogorieë, nl informeel, ‘n rolprent tema en formeel.

Die leerders het hulle alles gegee en het ‘n reuse sukses van hierdie geleentheid gemaak.

Die musiekgroep, Roxphere, het musiek van hoogstaande gehalte en vermaak verskaf.

Die wenners vir die aand is as volg:

Mnr en Mej gewildste foto: Carl Heinrich Hancke en Anlizé Vermeulen.
Mnr en Mej Fotogenies : Carl Heinrich Hancke en Sandra Börner
Mnr en Mej Persoonlikheid: Quintus Viljoen en Kari Graaf
2de Prins en Prinses: Michael Mactavie en Tamike van Dyk
1ste Prins en Prinses: Chris Potgieter en Kari Graaf
Meneer Struisie: Christo van Deventer
Mejuffrou Struisie: Anandie Kruger

Foto bo: Anandie Kruger en Christo van Deventer

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal