)

Laerskool Stulting presteer by Victory Kunstefees

‘n Hele paar leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het verlede week aan die Victory Kunstefees deelgeneem. Die leerders het oor die algeneem baie goed gevaar.

Van die uitslae is as volg: Gr. 4-7 voordrag & monoloog: 14 leerders behaal goud en 17 leerders behaal silwer.

Foto b: Me. Maryna Meyer (links) en Me. Nicole De Readt (regs) van Laerskool Stulting staan hier tussen sommige van die pragtige kunswerke en foto’s wat tydens die Kunstefees uitgestal is.

Stulting het altesaam 31 kunswerke ingeskryf. Die tema was “kleur en klanke” (sien die foto’s onder)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal