)
Laerskool Stulting o/13 Rugby

Baie geluk aan Elroy Skosana met sy puik spel!  Hy is aangewys as man van die wedstryd teen Kabega. Laerskool Stulting se o/13 rugbyspan het onlangs kragte gemeet teen Kabega…

Colgate kuier by Laerskool Stulting!

Juffrou Shené se Gr. 1-Eendjie-klas was baie opgewonde oor die tandeborsels en tandepaste wat Colgate aan al die maats gegee het.  Colgate het die afgelope week ‘n draai by laerskool…

Laerskool Stulting Interskole Gala

Op 3 Maart het Laerskool Stulting, Laerskool Jeffreysbaai, Victory Christian School en St Francis College in die swembad kragte gemeet. Dit was ‘n lekker dag en die swemmers het dit…

Laerskool Stulting: Wêreldbiddag vir vroue

Hoe mooi is dit dat jong dogters van kleintyd af so saam bid vir dinge wat saak maak… Leerders van Laerskool Stulting het saam in groepe gebid op Wêreldbiddag vir…

Laerskool Stulting Skaakmat!

Van links die medalje wat Handro ontvang het vir sy deelname aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe en regs die sertifikaat wat hy ontvang het vir sy puik spel tydens…

Laerskool Stulting O.13 Rugbyspan hou Spitbraai

Wat is dan nou lekkerder as die heerlike reuk van spitbraaivleis in die lug?  Voeg nou kampstoele, tente, musiek, vriende, goeie geselskap en die geluid van laggende en spelende kinders…

Laerskool Stulting Gr R en RR kuier in sprokiesland!

Die Gr. R Dolfyn-klassie (links).Die sprokies-karakters was die hele skool vol en het elke klas betower met hulle teenwoordigheid! (middel). Al die Gr. R & RR maatjies saam met hulle…

O/13 Krieket Stulting vs Jeffreysbaai derby

Stulting se O/13 Krieketspan na ‘n welverdiende wen saam met hulle afrigters, Mnr. Tiaan Muller en Mnr. Wian Pienaar. (Foto’s verskaf) Laerskool Stulting het in hul wedstryd teen jeffreysbaai, 200…

Laerskool Stulting Interhuis gala

Foto’s van links na regs: Christiaan du Plessis is nou wel net ‘n Gr. RR maatjie, maar hy is soos ‘n vissie in die water! Loulouvé Bredell saam met haar kleinboet,…

Laerskool Stulting neem fietsry na nuwe hoogtes!

Laerskool Stulting, Humansdorp, is besig om bergfietsry op die been te bring.  Dit is op die oomblik ‘n groeiende sport in skole en die Kou-area is baie bekend vir wedrenne…

Laerskool Stulting neem deel aan River Mile 2020

Die deelnemers saam met Juffrou Chantell Deetlefs en Juffrou Melissa Fouché Op Sondag, 23 Februarie, het 7 swemmers van Laerskool Stulting en 2 onderwysers vol opwinding die pad na Colchester…

Laerskool Stulting Atlete in Sarah Baartman Span

Laerskool Stulting het 20 atlete wat in die Sarah Baartman Span opgeneem is. Hulle neem op 14 en 15 Maart aan die Oostelike Provinsie Kampioenskappe in Cradock deel. Baie sterkte…

Laerskool Stulting Uitstappie strand toe

Leerders verken die rotspoele! Die gr.7-leerders van Laerskool Stulting het weereens teorie aktief toegepas deur die rotspoele te verken.  Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander…

Laerskool Stulting Uitstappie strand toe

Die gr.7-leerders van Laerskool Stulting het weereens teorie aktief toegepas deur die rotspoele te verken.  Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander dinge leer vang.  Hulle het…

Laerskool Stulting VCS Bergfiets Resies

Een van die leerders se gunsteling onnies, Mnr. Tiaan Muller   Die volgende leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het aan die VCS MTB Resies deelgeneem: Chrisjan de Lange, 25km Callie…

Laerskool Stulting Fotografie-klub

Laerskool Stulting is trots op hul Fotografie-klub wat onlangs afgeskop het!     

Laerskool Stulting: Lees is essensieel vir leer!

Stulting se media-assistente.  Agter vlnr: Karien van der Schyff, Lilitha Mtatse en Sitha Mbizo.  Middel vlnr: John-Henry Faul, Tamishce Jansen van Vuuren, Zadia Jantjies, Kayleigh Smith en Chinika Roux.  By…

Liefde in die lug…by Laerskool Stulting

Juffrou Rienie se Gr. R Dolfyn-maatjies Laerskool Stulting het Valetynsdag behoorlik gevier, uitgevat in rooi en pienk!  Selfs die onnies het volgens die tema aangetrek en het al te lieflik…

Laerskool Stulting O/13 Netbalspan

Stulting se O/13 Netbalspan Laerskool Stulting se O/13 Netbalmeisies het die afgelope week by die Spur op Jeffreysbaai as kelners gewerk ter fondsinsameling vir hul toer waarop hul eersdaags vertrek. …

Stulting Primary at Jake White coaching course

From left to right:  Tiaan Muller, Elandré Smit, Stephan Muller, Henri Alers, Jake White, Wian Pienaar, Werner van Wyk en Lingaster Erasmus The past week the rugby coaches from Stulting…

PE Plett MTB Resies 2020

Mnr. Cornelius Coetzer (links) en Mnr. Jacques Steenkamp (regs) na ‘n welverdiende wen! Mnr. Cornelius Coetzer, hoof van Laerskool Stulting, het onlangs aan die PE PLETT MTB Resies deelgeneem.  Hierdie…

Laerskool Stulting-familie verwelkom nuwe lede!

Laerskool Stulting verwelkom graag vir Janien Meyer (studente-onderwyser) en Lizette de Leeuw (Gr. 3-onderwyser).  Mag julle sommer baie gelukkig by die Stulting-familie wees!  

Laerskool Stulting Interhuis-atletiek 2020

Die atlete van die dag volgens hul onderskeie ouderdomsgroepe Die uitslae soos tydens Stulting se Interhuis-atletiek behaal: Atleet van die dag per ouderdomsgroep: Dogters 0/7 Simoné vd Walt 0/8 Hope…

Stulting Primary at EP Chess Trails

Handro Hickman The 1st EP Chess Trails was held at Victoria Park High School on the 8th and 9th of February.  Grade 2 learner of Stulting Primary, Handro Hickman, played…

Stulting Primary celebrated World Read Aloud Day

 Leyna Castle, Jay-Jay Charlie, Ayazingca Mqingwana, Saminam Naap, Lesedi (left) and (right) the children had a show and tell and had to bring their favourite books to school. Wednesday, 5th of…

Stulting Primary School Interhouse Athletics

Herewith a sneak peek of Stulting’s Interhouse Athletics. Photo’s credit: Chris Scott’s Photography

Laerskool Stulting verwelkom maatjies!

Hierdie Gr. 1-maatjies is baie opgewonde oor die “groot skool”. Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het en by Laerskool…

Laerskool Stulting Prettig en plesierig!

o/13 Netbalspelers Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 netbalspanne sowel as die o/11 rugbyspanne het hulle jaarlikse afsluiting by die Wacky Waterpark geniet!

Stulting Primary School EPA Colours 2019

From left to right: Chrisna Sterley and Bryan Katoo Stulting, Humansdorp, is very proud of their athletes, Chrisna Sterley (u/13 G) and Bryan Katoo (u/13 B) that obtained their EPA…

Laerskool Stulting King of the pitch wedstryd

Laerskool Stulting het 23 November hul “King of the pitch” wedstryd gehad waar die o/11 en die o/13 krieketspanne mekaar die stryd aangesê het. Met geen kroekery het die o/13 span…

Laerskool Stulting Onnies vs o/13 netbalspanne!

Die spelers na die groot oorwinnig! So sluit laerskool Stulting dan nou ook die jaar behoorlik af tydens die onnies vs die o/13 netbalmeisies se jaarlikse derby.  Met skitterende bal-…

Laerskool Stulting: Uitstappie na African Dawn

 Die Gr. 2 Gogga-klassie. Die afgelope week het die Gr. 2’s van Laerskool Stulting op hul jaarlikse uitstappie na African Dawn gegaan.  Soos gewoonlik het die leerders hulself verkyk aan…

Laerskool Stulting Gradeplegtigheid!

Die Gr. R-maatjies van Laerskool Stulting, Humansdorp, het graad gevang en kan nie wag om volgende jaar na die “groot skool” te gaan nie. Baie geluk aan al die maatjies!  

Stulting Primary school learning about animals

  From left to right: Jodie Humby, Yolisa Mhlonyane, Khanibone Silani and Caleb Felix. Stulting Primary’s Children are learning about animals that they need to be cautious of and why…    

Stulting Primary School Grade 3’s working on French Knitting!

From left to right: Jodie Humby, Teacher Nicole’s class and a few of her children and Kurt Erasmus and Avetandwa Mkona. French Knitting (Tolletjie Brei) is a wonderful activity for children…

Laerskool Stulting bied hul jaarlikse “Stulting Encore” aan

Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs hulle jaarlikse “Stulting Encore” gehou.  Die leerders het hul musiekvernuf ten toon gestel en die gehoor met pragtige akkoorde vermaak.

Laerskool Stulting Gr 7’s skenk “banner” aan skool

Chloë Ludick (Onderhoofdogter), Charlí de Villiers (Hoofdogter), Rudolph Gerber (Hoofseun) en Edrich Kleu (Onderhoofseun) by die Stulting “banner”. Laerskool Stulting se graad 7 ouers het ‘n “banner” as afskeidsgeskenk aan…

Stulting: Drop for drop against the drought…

The children enjoyed the performance of “Mr Water Drop” With the combined levels of Kouga’s supply dams having dropped to just 35.55% last week, everyone is encouraged to increase their…

Laerskool Stulting Gr 7’s se laaste Prysuitdeling

Groot vreugde vir hierdie groep graad 7’s! Baie geluk!!!

Laerskool Stulting Hoofleiers 2020

Laerskool Stulting, Humansdorp, se hoofleiers vir 2020 is Anja Jansen van Vuuren (Onderhoofdogter), Mariané Brüwer (Hoofdogter), Nico Lourens (Hoofseun) en Liam Bekker (Onderhoofseun). Baie geluk en sterkte met jul belangrike…

Charli is Laerskool Stulting se Dux-leerder

Charli de Villiers Charlí de Villiers is as Laerskool Stulting se DUX-leeder van 2019 aangewys.   Baie geluk, Charli!

Laerskool Stulting Akademiese Prysuitdeling

Agter vlnr:  Mev. Carin Davis, Tamaryn Jantjies, Leahné Blaauw, Minandi Venter, Tiaan Els, Melandri Geldenhuys, Chrisjan de Lange, Chris-Mari Hamilton, Jarrid Lucas, Cayline Carolus en Mnr. Elandré Smit. Middel vlnr: …

Laerskool Stulting: Tennisnuus

Volledige tennisspan: Reghardt Conradie, Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Vroeër die maand het Laeskool Stulting van Humansdorp se top 3 seuns en dogters…

Laerskool Stulting First Lego League by

Mnr. Tiaan Muller van Laerskool Stulting, was bevoorreg om die program as toeskouer te kon waarneem. Stulting sien uit daarna om in die nabye toekoms ook sy staal in hierdie program…

Laerskool Stulting: Radikale Redenaars

Tessa Gerber, Heinrich Human en Clarissa Venter saam met Juffrou Maryna Meyer tydens die Nasionale Radikale Redenaars Kompetisie in Pretoria. Heinrich Human, Tessa Gerber en Clarissa Venter het verlede naweek…

Laerskool Stulting: tyd vir uitstappies

Die maatjies luister aandagtig na die gids oor al die interessanthede van plaasdiere. Uitstappies vir ‘n leeftyd se herhinneringe!  Verskeie grade van Laerskool Stulting, Humansdorp, was onlangs op hulle jaarlikse…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Laerskool Stulting leerders staan saam teen droogte

Charlí de Villiers, Edrich Kleu, Rudolph Gerber, en Chloë Ludick saam met Mnr. Wallie Hayward wat die skenkings in ontvangs geneem het. Laerskool Stulting se leerders en ouers het gewys…

Laerskool Stulting woon netbalkliniek by

Caylin Young (regs) wen ‘n bal in die vasvra oor die Protea-netbalspan.  Welgedaan! Die o/12 netbalspan van Laerskool Stulting, Humansdorp, het die afgelope naweek ‘n netbalkliniek by Collegiate High School…

Laerskool Stulting Warrior Race

Stulting Army!  Laerskool Stulting, Humansdorp, het Saterdag vir die eerste keer hulle eie Warrior Race vir 4-6 jarige kleuters aangebied. Stulting het die maatjies van die kontrei genooi om die…