)

Laerskool Stulting Onnies vs o/13 netbalspanne!

Die spelers na die groot oorwinnig!

So sluit laerskool Stulting dan nou ook die jaar behoorlik af tydens die onnies vs die o/13 netbalmeisies se jaarlikse derby.  Met skitterende bal- en voethantering, het die onnies die wenpunte aangeteken.  Die o/13’s het wel laat blyk dat dit nie heeltemal regverdig was dat die menere so lank is nie…  Dan praat ons ook liewer nie verder oor die krieketkolf (en ook ‘n paar ander goed!) wat een van die onnies as ‘n verdedigings-meganisme ingespan het nie. Soos elke jaar vantevore, het die arme o/13’s nie ‘n kat se kans teen die hoogs gemotiveerde onnies gestaan nie.

Die skeidsregters stem duidelik nie heeltemal saam oor ‘n beslissing nie…
Die paaltjiewagter… of dalk liewer die doelwagter…? Oh nee, dis eintlik die verdediger!
Die spelers in aksie… Wat ‘n lawwe klomp!
Die spelers in aksie… Wat ‘n lawwe klomp!
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal