)

Laerskool Stulting King of the pitch wedstryd

Laerskool Stulting het 23 November hul “King of the pitch” wedstryd gehad waar die o/11 en die o/13 krieketspanne mekaar die stryd aangesĂȘ het.

Met geen kroekery het die o/13 span gewen. Stulting se onderwysers het toe die o/13 span aangevat. Die onderwysers het natuurlik gewen!

Daarna het die ouers die onderwysers aangevat in ‘n titaniese stryd. Vanselfsprekend het die onderwysers ook hierdie wedstryd gewen!  Wat ‘n pragtige dag van samewerking en kuier…  Onderwysers, ouers en kinders het Stulting beslis vir ‘n 6 geslaan met die lekker kuier en samesyn.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal