Juffrou Shené se Gr. 1-Eendjie-klas was baie opgewonde oor die tandeborsels en tandepaste wat Colgate aan al die maats gegee het.
Colgate het die afgelope week ‘n draai by laerskool Stulting gemaak om oor die belangrikheid van mondhygiëne te gesels.