)

Laerskool Stulting Skaakmat!

Van links die medalje wat Handro ontvang het vir sy deelname aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe en regs die sertifikaat wat hy ontvang het vir sy puik spel tydens die Boardwalk Pearston League Toernooi.

Handro van laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs aan die 2de rondte vir die o/10 OP Skaakproewe deelgeneem. Hulle het 5 rondtes gespeel waarvan hy 3 gewen het.  Hy en sy spanmaats het ook elkeen ‘n medalje ontvang vir hul deelname aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe.

Daar lê nog 2 proewe voor asook 2 oop toernooie waaraan hy sal moet deelneem om te kan kwalifiseer vir die o/10 OP Skaakspan.  Hy het ook die afgelope naweek aan die Boardwalk Pearston League Toernooi deelgeneem waar hy 2 gewen en 1 gelykop gespeel het.

Welgedaan Handro! Stulting is baie trots op jou!

Handro tydens die 2de rondte van die o/10 OP skaakproewe
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal