Laerskool Stulting se Gr. 7’s kuier in ander lande!
Le Roux Nel, Lohan Nel, Christopher Moss, Tiaan Fortmann en Lameg Koekemoer in selfgemaakte Skotse rompies. Die gr. 7 leerders van Laerskool Stulting het verskeie lande, wat aan die Wêreldbeker…
Laerskool Stulting dagboek van die Akademiese-toer
Pragtige staproetes het ook deel gevorm van die vele aktiwiteite wat die leerders gedurende die toer gedoen het, asook lekker vars aarbeie. Yummies, daar is niks so lekker om die…
Stulting Primary School goes on Field trip
Student Marco and a few learners after a mud puddle. Grade 6 learners of Stulting Primary School in Humansdorp, went on a field trip on 16 to 18 September at…
Stulting in harmonie…
Stulting se seniorkoor tydens die optreede, en mev. Karien du Plessis, skrywer van die “Humansdorplied” waarmee die seniorkoor die trofeë gewen het vir die Beste Afrikaanse liedjie. Laeskool Stulting se…
Laerskool Stulting Sport- en Kultuurprysuitdeling
(Links) Birkita Holtzhausen is as Junior Kultuurwenner aangewys. By haar is Mev. Maryna Meyer (Kultuurhoof). (Middel) Bryan Katoo en Chrisna Sterley is onderskeidelik as Sportman en Sportvrou van die jaar…
NSRI besoek Laerskool Stulting
Stulting se hoofleiers (vlnr: Edrich Kleu, Rudolph Gerber, Charlí de Villiers en Chloë Ludick) saam met twee lede van die NSRI. Die NSRI het Laerskool Stulting van Humansdorp onlangs besoek. Hulle…
Laerskool Stulting Gr. 7’s hou Entrepreneursdag
Lameg Koekemoer, Heinrich Human en Lohan Nel Weke se beplanning en baie harde werk… Uiteindelik breek die graad 7-leerders se Entrepreneursdag op Vrydag die 13de September aan. Van vroeg-oggend af…
Stulting Primary Coding and Robotics competition
1st place: Christopher Moss, Tiaan Fortman, Le Roux Nel On the 7th of September, Stulting Primary School had its first ever Coding and Robotics competition as an initiative where young…
Laerskool Stulting o/13 sewes Rugby toernooi
Agter vlnr: Mnr. Stephan Muller, Alarno Primo, Kenny Ramabodu, Cearon Felix, Damian Albrecht, Jaiden Lucas, Bryan Katoo, JP Hendricks en Mnr. Elandré Smith. Voor vlnr: Liam Bekker, Alonso Felix en…
Spring at Stulting Primary School!
Teacher Joke, Teacher Nicole and Teacher Landi with Chad Beauzick, Connor Felix and Aphelele Gxuluwa. The grade 3’s had a blast this Friday, celebrating casual day by supporting our bokke as…
Laerskool Stulting: prettig in Gr. R!
Limari Millard, William le Roux, Lika Vermaak, James Marais en Luan du Preez saam met Juffrou Rienie. Laerskool Stulting se Gr. R-maatjies het hul reis deur die land van vervoer…
Laerskool Stulting sokkie die lente in!
Dis heerlike lente, die winter’s verby… Laerskool Stulting, Humansdorp, vier die begin van lente met ‘n heelike sokkie vol pret en plesier!
Laerskool Stulting ondersteun die Bokke!
Die Gr. 2-Gogga-klas het groot gegaan en baniere gemaak om vir hulle gunsteling span te “cheer”! Laerskool Stulting is trots Suid-Afrikaans! Vrydag kon die leerders hul Springbok-klere aantrek ter ondersteuning…
Laerskool Stulting: Pearson Kunstefees uitslae
(Kunsleerders:) Agter vlnr: Chris-Mari Landman, Naruschka Conrandie, Soné Jacobs, Karien Botes, Kayla Lötter, Tessa Gerber en Kelsey Prinsloo. Middel vlnr: Waldo Human, Hanro Jansen van Rensburg, Michelle Pienaar, Jualize Strydom,…
Laerskool Stulting: Mnr. Coetzer verjaar!
Mnr. Coetzer klink hier ‘n glasie sap saam met die leerlingraad. Elke jaar word daar gekonkel om iets spesiaals vir die skoolhoof van Laerskool Stulting se verjaarsdag te doen. Hierdie…
Laerskool Stulting: Skaaknuus
Anrico Moolman, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting, Humansdorp, het deelgeneem aan die NMB skaakproewe en is na afloop van die proewe gekies as deel van die o/10 OP skaakspan vir…
Laerskool Stulting Sportdag: Tennis
Chrisna Sterley en Elandré van Loggerenberg het 3de gekom van al die nommer 1 dubbelspare. Aldrie Laerskool Stulting se dubbels-pare het met ‘n medalje om hul nek by Stulting se…
Laerskool Stulting Sportdag 2019
o/9 A rugbyspan van Stulting na ‘n welverdiende oorwinning! Soos altyd was Laerskool Stulting se jaarlikse Sportdag ‘n reuse sukses. Dit het behoorlik gewemel van kinders, ouers, afrigters en ondersteuners. …
Laerskool Stulting leerders skop medaljes los by EP Classic (Iska / NMA)!
Shaquille Jacobs is sommer baie trots op sy puik prestasies! Shaquille Jacobs, ‘n gr. 2 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs in Uitenhage by die EP Classic…
Laerskool Stulting tennisspelers slaan kishou!
Agter vlnr: Naruschka Conradie, Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Voor vlnr: Liam Bekker, Reghardt Conradie, Elandré van Loggerenberg en Bryan Katoo. Welgedaan aan Stulting se tennisspelers wat die…
Laerskool Stulting: links, regs, links, regs!
Die gr. R-maatjies leer hoe voetoorgang werk. Die gr. R-maatjies van Laerskool Stulting het hierdie week so bietjie geleer oor vervoer en onder andere ook oor hoe ‘n voetoorgang…
Laerskool Stulting Interklasredenaars finale 2019
Agter vlnr: Rudolph Gerber, Tiana Mulder, Charli de Villiers, Edrich Kleu, Chloé Ludick en Caytlin Thomas. Voor vlnr: Joáni Jacobs, Heinrich Human, Meyer Steyn en Anzelle Top. Laerskool Stulting doen…
Aanloop tot Stulting Sportdag!
Stulting se rugbyspanne is reg vir die Sportdag en sien uit na die groot dag! Almal weet dat Laerskool Stulting gewoonlik groot gaan met hul jaarlikse Sportdag! Die een is…
Dié Sulting-juffrou kán hardloop!
Me. Christa Coetzee na haar uitmuntende mylpaal! ‘n Gr. 2-juffrou van Laerskool Stulting, Me. Christa Coetzee, het gewys dat afstand net ‘n getal is. Waar daar ‘n wil is, is…
Laerskool Stulting leerders gekies vir die OP Rugbyspan
Vlnr: Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els Laerskool Stulting is baie trots op Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els wat opgeneem is in die…
Laerskool Stulting leerder neem deel by ATKV Nasionale Redenaars
Heinrich Human van Laerskool Stulting het onlangs aan die ATKV Nasionale Redenaars in Goudini, Worchester, deelgeneem. Wat ‘n voorreg!
Laerskool Stulting hoofdogter presteer by Redenaars
Charli de Villiers, hoofdogter van Laerskool Stulting, het onlangs by Pearson Kunstefees aan Redenaars en Gedramatiseërde Poësie deelgeneem. Sy het vir albei ‘n diploma ontvang en is uitgenooi om…
Laerskool Stulting leerder presteer by Junior Miss Primary School
Mooi, mooier, mooiste!!! Aqeigh-Na Isaacs van Laerskool Stulting, Humansdorp, het ‘n 2de plek vir Junior Miss Primary School behaal. Baie geluk, Aqeigh-Na
Laerskool Stulting Kinderkuns & Kuieraand
Wat is dan nou lekkerder as om te knip en plak, te teken en te verf en op ‘n heerlike avontuur na die land van kleur en kreatiwiteit te reis……
Laerskool Stulting Interskole teen Laerskool Jeffreysbaai
Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs hul Interskole-byeenkoms teen Laerskool Jeffreysbaai gehad. Tydens die Interskole wen die o/11 B netbalspan teen Jeffreysbaai en ontvang ‘n pragtige trofeë. Die…
Laerskool Stulting: Rugby- en netbalnuus
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding vir Laerskool Stulting, Humansdorp, se netbal- en rugbyspanne. Alhoewel hulle opponente baie sterk was, het die spanne oor die algeneem goeie resultate behaal.…
Laerskool Stulting leerder dans op die punte van haar tone
Amé Spangenberg is sommer baie trots op haar pragtige prestasie! So trippel, trippel op haar toontjies het Amé Spangenberg, ‘n gr. R-leerder van Laerskool Stulting, haarself ‘n sertifikaat losgedans. Hierdie…
Laerskool Stulting leerders skop medaljes los in ‘Martial Arts’
Cilliers Botha en Luan du Preez lyk sommer baie spoggerig met daardie klomp medaljes en Shaquille Jacobs is sommer baie trots op sy puik prestasies! Cilliers Botha en Luan du Preez,…
Skepper van Slym kuier by Laerskool Stulting
As daar nou iemand is wat met woorde kan toor en kinders op ‘n verbeeldingsreis na ‘n ander wêreld vol geliefde karakters kan neem, is dit Fanie Viljoen. Die skepper…
Laerskool Stulting Bulletjiedag
Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die wedstryd en kan nie wag om te begin speel nie. Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die…
Laerskool Stulting Mini-netbaltoernooi
Juffrou Shené saam met haar o/8 netbalspan na ‘n heerlike wedstryd. Laerskool Stulting van Humansdorp se o/7, o/8 en o/9 netbalspanne het verlede week by Primêre Skool Graslaagte aan ‘n…
Stulting Primary School: Pollution education
This week they explored the theme “Pollution” which is an environmental issue and very important for learners to understand the importance of helping prevent pollution. Not only is pollution a…
Laerskool Stulting Tennis
V.l.n.r: Liam Bekker, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Bryan Katoo. Tennis-leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs aan verskeie tennis-wedstryde deelgeneem. Die seuns het teen Susannah Fourie deelgeneem en…
Laerskool Stulting Netbal
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting se netbalbane. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie resultate is behaal! Hier…
Laerskool Stulting Rugby
Stulting se Bulletjies na ‘n heerlike wedstryd! Dis belangrik om sommer al vroeg-vroeg goeie sportmanskap by ons kinders te kweek… Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting…
Laerskool Stulting spog met nuwe speelparkie
Met die geluid van sae wat saag en hamers wat spykers inslaan, het die gr. R & RR met groot afwagting uitgesien na hulle nuwe parkie wat een van die…
Laerskool Stulting Gr. 1-uitstappie
Elke jaar leen Oom Bull van Rensburg sy melkstal vir die DeLaval-manne om Laerskool Stulting se gr.1’s te wys waar ons lekker gegeurde melkies en heerlike roomyse vandaan kom. En…
Laerskool Stulting Tennis teen Kirkwood
Chrisna Sterley, Chrizné Karolisin, Narushka Conradie en Joani Jacobs van Laerskool Stulting het op 16 Julie teen Kirkwood aan ‘n tennis-wedstryd deelgeneem. Stulting is baie trots op die dogters met…
Laerskool Stulting Tennis
Liam Bekker, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Bryan Katoo van Laerskool Stulting in Humansdorp, het op 16 Julie aan ‘n tennis-wedstryd teen Susannah Fourie deelgeneem. Stulting is baie trots…
Laerskool Stulting Rugby en Netbal
Die afgelope week was weer propvol opvinding op Laerskool Stulting van Humansdorp se netbalbane en rugbyveld. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie…
Laerskool Stulting se Barmhartige Samaritaan
Soos elke jaar, borg Mnr. Christie Meyer Laerskool Stulting van Humansdorp, se atletiek rekords tydens die interhuis-atletiek. Bryan Katoo het 3 rekords (Verspring, Hoogspring en 80mH) verbeter en Merwe van…
Skaakmat? Beslis nie vir Anrico nie!
Skaakmat? Beslis nie vir Anrico nie! Anrico Moolman, ‘n gr.3 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het ‘n 2de plek ontvang tydens ‘n onlangse skaakwedstryd. Hy is gekies om deel…
Laerskool Stulting muntlegging vir liefdadigheid
Leerders van Laerskool Stulting het kliphard gespaar om hul spaarvarkies propvol te maak vir die muntlegging wat die afgelope week gehou is. Die leerders het nie teleurgestel met die sakkies…
Klein, maar getrein!!
Dewald Duvenage, ‘n Gr. RR maatjie van Laerskool Stulting in Humansdorp, het so flink gevorder met gimnastiek dat hy na ‘n volgende vlak bevorder het. Stulting is geweldig trots op…
Stulting Primary: wind, rain and hot chocolate
The bunny class (Gr. R & RR) of Stulting Primary School, celebrated winter with some hot chocolate and eating freshly popped popcorn. All dressed in winter clothes! Pictured above: The bunny…




























