Agter vlnr: Naruschka Conradie, Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin.
Voor vlnr: Liam Bekker, Reghardt Conradie, Elandré van Loggerenberg en Bryan Katoo.
Welgedaan aan Stulting se tennisspelers wat die gemengde dubbelsspel-seisoen goed afgeskop het! Â Hulle klop vir Laerskool Susannah Fourie met 35-7!