Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs hul Interskole-byeenkoms teen Laerskool Jeffreysbaai gehad.
Â
Tydens die Interskole wen die o/11 B netbalspan teen Jeffreysbaai en ontvang ‘n pragtige trofeë. Â
Die o/8 A & B netbalspanne het ook hul wedstryde Laerskool Jeffreysbaai gewen tydens die interskole Â