)

Skepper van Slym kuier by Laerskool Stulting

As daar nou iemand is wat met woorde kan toor en kinders op ‘n verbeeldingsreis na ‘n ander wêreld vol geliefde karakters kan neem, is dit Fanie Viljoen. Die skepper van kinderboeke soos “Slym se stories”, “Pieksel”, “Kaptein Verdwyn” en vele meer het so bietjie by Laerskool Stulting kom gesels oor sy boeke. Die kinders het behoorlik aan sy lippe gehang en die inspirerende praatjie geniet!

Foto bo: Rudolph Gerber(hoofseun) by die skrywer, Fanie Viljoen.

Fanie Viljoen tydens sy praatjie.
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal