Anrico Moolman, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting, Humansdorp, het deelgeneem aan die NMB skaakproewe en is na afloop van die proewe gekies as deel van die o/10 OP skaakspan vir 2019.
Welgedaan Anrico! Jy maak Stulting super trots!
Become a Sponsor









