Chrisna Sterley en Elandré van Loggerenberg het 3de gekom van al die nommer 1 dubbelspare.
Aldrie Laerskool Stulting se dubbels-pare het met ‘n medalje om hul nek by Stulting se jaarlikse sportdag weggestap.
Die uitslae vir die tennis tydens Stulting se sportdag is soos volg:
  Chrisna Sterley en Elandré van Loggerenberg het 3de gekom van al die nommer 1 dubbelspare.
 Reghardt Conradie en Chrizné Karolisin was die beste nommer 2 dubbelspaar by Stulting se sportdag.
Joáni Jacobs en Ezra Karolisin het 2de plek behaal uit al die 3de dubbelspare.
Stulting is baie trots op hul goeie prestasies!
_____________________________