)

Laerskool Stulting Gr. 1-uitstappie

Elke jaar leen Oom Bull van Rensburg sy melkstal vir die DeLaval-manne om Laerskool Stulting se gr.1’s te wys waar ons lekker gegeurde melkies en heerlike roomyse vandaan kom. En hierdie jaar was beslis geen uitsondering nie.

Baie dankie Oom Eugene en Oom FJ wat met soveel geduld en liefde ons kinders ontvang het. Die gr. 1’s het ‘n heerlike uitstappie gehad en ongelooflik baie geleer! Wat is dan nou lekkerder as om ‘n skooldag met vars onggend-geure op ‘n plaas te begin?!

Foto: Gr.1’s tydens hul uitstappie by Die Glen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal