Chrisna Sterley, Chrizné Karolisin, Narushka Conradie en Joani Jacobs van Laerskool Stulting het op 16 Julie teen Kirkwood aan ‘n tennis-wedstryd deelgeneem.
Stulting is baie trots op die dogters met hul oorwinning van 26-16.
Foto: Vlnr: Chrisna Sterley, Chrizné Karolisin, Narushka Conradie en Joani Jacobs