Stulting se Bulletjies na ‘n heerlike wedstryd!
Dis belangrik om sommer al vroeg-vroeg goeie sportmanskap by ons kinders te kweek…
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting se rugbyveld. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde!Â
Oor die algeneem is goeie resultate is behaal! O/13 B rugby speel teen St. Patricks se o/13 A en wen 36-26 terwyl die o/13 A rugby met 16-15 teen Verkenner gewen het.
Die  o/11 A rugbyspan het met 32-0 teen Verkenner gewen!