)

Laerskool Stulting se Gr. 7’s kuier in ander lande!

Le Roux Nel, Lohan Nel, Christopher Moss, Tiaan Fortmann en Lameg Koekemoer in selfgemaakte Skotse rompies.

Die gr. 7 leerders van Laerskool Stulting het verskeie lande, wat aan die Wêreldbeker deelneem, uitgebeeld in ‘n regte Sosiale Wetenskappe manier!  Hulle moes die land se Geskiedenis, plek op die wêreldkaart, vlag, tradisionele kosse en hoofstede uitbeeld.

Bronwyn Reeves, Elsje Wolfaardt, Charli de Villiers, Tiana Mulder en Danica Barbas se uitstalling van hulle land was net so pragtig!
Hanné Dirker, Marlé Mulder, Meyer Steyn, Kara-Lee Olckers en Rudolph Gerber met eg tradisionel kos van Fiji.
Meché Draghoender en Heinrich Human kuier in Ierland.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal