)

Errie word beloon vir skryfwerk

Leané von Wielligh

Leané von Wielligh van Hoërskool Ermelo is op Vrydag, 4 Oktober, tydens Beeld se prysuitdelingsfunksie beloon met ‘n sertifikaat en ‘n Beeld-pennestel.

Met haar opstel: “Die storm se krag” behaal sy ‘n sewende plek in Suid-Afrika. Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie, aangesien daar landswyd 1000 inskrywings was.

Baie sterkte vir jou pad vorentoe, Leané. Die Erries sien uit daarna om meer van jou skryfwerk in die toekoms te sien.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal