)

Laerskool Stulting dagboek van die Akademiese-toer

Pragtige staproetes het ook deel gevorm van die vele aktiwiteite wat die leerders gedurende die toer gedoen het, asook lekker vars aarbeie. Yummies, daar is niks so lekker om die mooiste, rooiste aarbeie uit te soek en te pluk nie!

 

 Gedurende die September skoolvakansie het 21 leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp,die jaarlikse Akademiese toer meegemaak.

Die dagboek van die toer is soos volg:Day 1: Monkeyland, Birds of Eden, Elephant Sanctuary and Acrobranch.  A busy day, but so worth it!

Dag 2: Knysna Strandmeer, eko-natuurroete (dapper en stapper). Heerlike middag by Great Impressions, waar hulle die mooiste goed self gemaak het.

Day 3: Redberry Farm with the largest maze in the Southern Hemisphere. “Yes, we came, we saw, we conquered!”  Next up –  strawberry picking.  What a feast!  Outeniqua Power Van is a must when you visit George.  And don’t forget about the Transport Museum. They end the day at the Elevate Trampolienpark.

Dag 4: Shark Lab… swem saam met haaie.  Dias Museum… en die hoogtepunt verseker die La Chocolaterie Rococo waar die leerders geleer het waar sjokolade vandaan kom, hoe dit gemaak word en BAIE BELANGRIK… hoe dit proe!

Day 5: Quad biking… what an awesome time! Plett Puzzle Park is a must on your bucket list. They had so much fun. Back home safely. Tired, but happy!

Hierdie toer was ‘n wonderlike ervaring vir die leerders.  Nie net het hulle hulself geniet nie, maar kon hulle sommer baie in die proses leer.  Baie dankie aan Juffrou Karin en Meneer Werner wat die leerders op die toer vergesel het en hulle weer veilig terug by die huis besorg het.

By Great Impressions kon die leerders hulle kreatiewe kant so bietjie vrye teuels gee.
Plett Puzzle Park… Wat ‘n belewenis!
By die Dias Museum het hulle so bietjie hulle kennis verbreed
Sjokolade, sjokolade, sjokolade!!! Leerders leer meer oor die ontstaan en maak van sjokolade en hulle kon ook proe aan die verskillende soorte sjokolades.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal