Laerskool Stulting se Barmhartige Samaritaan
Soos elke jaar, borg Mnr. Christie Meyer Laerskool Stulting se atletiek rekords tydens die interhuis-atletiek. Bryan Katoo het 3 rekords (Verspring, Hoogspring en 80mH) verbeter en Merwe van der Merwe…
Laerskool Stulting se Anrico presteer in skaak
Anrico Moolman, ‘n gr.3 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het ‘n 2de plek ontvang tydens ‘n onlangse skaakwedstryd. Hy is gekies om deel te neem aan ‘n geslote toernooi…
Laerskool Stulting toer na Oudtshoorn
Die afgelope week was dit alweer toertyd vir Laerskool Stulting van Humansdorp se netbal- en rugbyspanne. Met ‘n bus stampvol opgewonde leerders het die lang pad na Oudtshoorn voorgelê. Die…
Laerskool Stulting vier Vadersdag
Laerskool Stulting, Humansdorp, se maatjies is dit eens… hulle Pappas is hulle “heros”! Met Vadersdag, wat Sondag gevier is, het die leerders verlede week gewoeker en gewerk om ‘n spesiale…
Laerskool Stulting Sing in Harmonie
Met soete engelstemme het Laerskool Stulting se senior- en juniorkoor die gehoor behoorlik bekoor tydens die optrede van Sing in Harmonie in Jeffreysbaai. Die leerders, onder leiding van Mev. C.…
Laerskool Stulting netbal
Foto: Mev. Karin Pienaar saam met Chrisna Sterley by die All Ages Toernooi. Die All Ages Toernooi is ‘n nasionale toernooi van provinsiale spanne van o/12 tot o/18.
Laerskool Stulting rugby presteer
Altesaam 7 leerders van Laerskool Stulting, Nico Lourens, Cearon Felix, Edrich Kleu, Rudolph Gerber, Niehan Krüger, Bryan Katoo en Alarno Primo, het verlede week aan die OP o/13 Sub Unie…
Laerskool Stulting Aloe Cup
Laerskool Stulting se rugby- en netbalspanne het die naweek aan die Aloe Cup in Jeffreysbaai deelgeneem. Goeie spel is gelewer en die leerders het dit terdeë geniet. By die rugby…
Laerskool Stulting tennisnuus
Chrisna Sterley, Elandré van Loggerenberg en Joáni Jacobs, leerders van Laerskool Stulting op Humansdorp, het onlangs Sarah- Baartman by die Winterspele in Oos-Londen verteenwoordig. Alhoewel daar strawwe kompetisie was, het…
Laerskool Stulting ATKV en Radikale Redenaars
Agt van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het onlangs aan die semi-finale kompetisie in Oos Londen deelgeneem. Heinrich Human, Rudolph Gerber,Tessa Gerber, Melita Steyn, Xean-C Rupping, Annelé Landman, Birkita Holtzhausen…
Laerskool Stulting leerder presteer in Canoe Marathon Champs
Lienka Botes, ‘n gr. 2 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs aan die Eastern Cape Canoe Marathon Champs deelgeneem, wat by die Kromrivier in St. Francisbaai gehou is. Sy…
Besigtig een van die wêreld se grootste kommersiële legkaarte by Laerskool Stulting
Mnr. Louis Naudé het Laerskool Stulting, Humansdorp, verras deur sy legkaart aan die skool te skenk. Oom Louis, soos Stulting-leerders hom ken, het die legkaart in 2014 vanuit Duitsland na…
Laerskool Stulting Bulletjie en Blommetjiedag
Laerskool Stulting se jongspan het die naweek so bietjie pret gehad tydens Laerskool Gamtoosvallei se Bulletjie en Blommetjiedag. ‘n Paar van die uitslae is soos volg: • o/6 Netbalspan speel…
Laerskool Stulting Graad 4’s besoek museum
Laerskool Stulting, van Humansdorp, se Gr.4’s het verlede week so bietjie terug gegaan in tyd. So tussen die leerdery deur vir die eksamen, is daar ook tyd ingeruim vir ‘n…
Laerskool Stulting seuns-tennis
Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Liam Bekker het in Uitenhage teen Laerskool Handhaaf van Uitenhage aan ‘n liga-wedstryd deelgeneem. Beide spanne kon met ‘n vrolike gemoed huistoe…
Laerskool Stulting dogters-tennis
Joáni Jacobs, Chrizné Karolisin, Chrisna Sterley en Naruschka Conradie van Laerskool Stulting, Humansdorp, het verlede week aan ‘n tennis-wedstryd teen Laerskool Sonop van Despatch deelgeneem. Die span het die wedstryd…
Laerskool Stulting skaak
Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Liam Bekker van Laerskool Stulting, Humansdorp, het in Uitenhage teen Laerskool Handhaaf van Uitenhage aan ‘n liga-wedstryd deelgeneem. Beide spanne kon met…
Laerskool Stulting – o/9 rugby
Laerskool Stulting van Humansdorp, se o/9 rugbyspan het verlede week teen Laerskool Charlo van Port Elizabeth kragte gemeet. Stulting het die wedstryd met ‘n oorwinning van 12 – 5 beklink.…
Laerskool Stulting kodering en robotika @ Fountains Mall
Laerskool Stulting het die 27ste April ‘n kodering en robotika uitstalling by Fountains Mall in Jeffreysbaai gehou. Met die hulp van vaardige onderwysers het die leerders demonstrasies uitgevoer. Tydens die…
Laerskool Stulting presteer by Victory Kunstefees
‘n Hele paar leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het verlede week aan die Victory Kunstefees deelgeneem. Die leerders het oor die algeneem baie goed gevaar. Van die uitslae is as…
Stulting Primary excel at National Primary Schools Championships
Bryan Katoo from Stulting Primary, reached the top 10 position for both long jump and 80H, running his personal best of 11.61 sec. in his heat. The highlight for him…
Stulting learners enjoy reading
The grade 3’s of Stulting Primary had a show and tell and had to bring their favourite books to school. Some brought their childhood favourite books that their parents read…
Stulting celebrates Human Rights Day
Stulting Primary School’s Grade 3’s theme for the past two weeks has been Rights and Responsibilities. Regte is iets wat ons as mense verdien, maak nie saak wie ons is…
Laerskool Stilting Jaarlikse strandstap
Vir meer as 15 jaar is dit nou al ‘n jaarlikse tradisie van Laerskool Stulting om die einde van die 1ste skoolkwartaal met ‘n heerlike standstap by Kaap St. Francis…
Laerskool Stulting Tennistoernooi
Laerskool Stulting, Humansdorp, se top 3 seuns-en dogterspanne het 14 en 15 Maart aan die Handhaaf Klinicare tennistoernooi deelgeneem. Dit was ‘n baie goeie leerervaring en hulle sien uit na…
Kekkelbekkies van Stulting by ATKV Redenaars
Altesaam 9 van Laerskool Stulting se leerders het aan die 1ste rondte van ATKV Redenaars deelgeneem by Hoërskool DF Malherbe in Port Elizabeth. Die kompetisie was sterk en die dag…
Senior koor van Laerskool Stulting tree op by Plaasfees
Laerskool Stulting het by NG Moedergemeente van Humansdorp se 170ste verjaarsdag-feesvieringe, tydens die Plaasfees, opgetree. Die koor het onder leiding van Me. Riëtte du Toit en Christelle Landman (begeleidster) die…
Laerskool Stulting se krieketspan maak skoonskip
Laerskool Stultinghet ‘n krieketwedstryd teen Mc Lachlan van Joubertina gespeel. Stulting het die loot gewen en gekies om 1ste te kolf. Stulting wen met 100 lopies. Michael Pienaar (foto bo:)…
Leerders van Laerskool Stulting in KCPC-span
Agter vlnr: o/10 – Ezra Karolisin, Adom Malgas, WWJ Spangenberg, Edrich Ludick en o/11 – Ruan Nel en Lern Smith Voor vlnr: o/11 – Adrian Rademeyer en Callie de Lange,…
Laerskool Stulting atlete verbeter rekords tydens interhuis-atletiek
Laerskool Stulting is baie trots op Bryan Katoo (o/13 S Hoogspring, o/13 S Verspring, o/13 S 80mH en Victor Ludorum) en Merwe vd Merwe (o/11 S Hoogspring) en Chrisna Sterley…
Laerskool Stulting, Interhuis-atletiek 2019
17, 18 Januarie 2019 Atleet van die dag per ouderdomsgroep 0/7 Hannah Ferreira 0/7 Chadley Lucas 0/8 Lesedi Vumazonke 0/8 Alexander Botha en Carter Malgas 0/9 Bianca Eksteen 0/9 Jaiden…
Laerskool Stulting, Leerlingraad 2019
Voor: Edrich Kleu (Onderhoofseun), Rudolph Gerber (Hoofseun), Mnr. Cornelius Coetzer (Hoof), Mnr. John Fourie (Adjunkhoof), Charli de Villiers (Hoofdogter), Chloë Ludick (Onderhoofdogter) Middel: Juf. Melissa Fouché, Chrisna Sterley, Caitlyn Thomas,…
Laerskool Stulting groet 3 hartsonderwysers
Stulting groet Me. Linda Wansink, Me. Tania Venter en Me. Joanell Barker vaarwel. Linda tree uit die onderwys om ‘n welverdiende aftrede te gaan geniet, terwyl Tanya haar vlerke na…
Laerskool Stulting student-onderwysers
Student-onderwysers Me. Kylie Janse van Rensburg, Mnr. Lingaster Erasmus, Me. Danelle Viljoen, Me. Adelia Gouws, Me. Celia Masterson, Me. Suné Ehlers word verwelkom by Laerskool Stulting. Suné is alreeds 3…
Nuwe onderwysers sluit aan by Stulting-familie
Laerskool Stulting, Humansdorp, verwelkom Me. Nicole de Raedt, Mnr. Heri Alers, Me. Chantell Deetlefs, Mev. Carin Davis en Shené Engelbrecht in hul midde. Agter vlnr: Me. Nicole de Raedt, Mnr.…
Stulting vier Wêreldbiddag vir vroue
Vrydag, 1 Maart, het Laerskool Stulting Wêreldbiddag vir vroue gevier. Dit was die 89ste viering van hierdie tipe biddag in Suid-Afrika. Dit was die vroue van Slovenië se beurt om…
Stulting o/13 rugbyspan spitbraai
Die o/13 rugbyspan van Laerskool Stulting het ‘n groot spitbraai gehou ter insameling van hulle toer na Ricbeeck-Kasteel. Die ma’s en pa’s het met groot entoesiasme ingespring met die reëlings!…
Stulting leerders prestreer by interskole swem-gala
Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse interskole swem-gala gehou by Hoërskool Nico Malan. Ten spyte van die wind en reën het die leerders uitstekend gevaar en altesaam 3 rekords verbeter.…
Laerskool Stulting Perdespring
Simone Dechamps het tydens die ‘Preminary test’, wat op 4 Februarie by Homestead gehou is, vir vlak 1 sowel as vlak 2 ‘n 1ste plek behaal. Simone het ook op…
Laerskool Stulting Boogskiet
Edrich Welch is nie ‘n knaap met wie jy sommer sukkel nie! Hy kan goed mik en mis nie graag ‘n teiken nie. Tydens die onlangse fun shoot wat by…
Stulting Primary School Chess championship
Cayline Carolus from Stulting Primary has been chosen to participate in the 2019 SAJCCC. This event was hosted by the Youth Commission under the auspices of Chess SA.
Laerskool Stulting se krieketspan onoorwonne
Stulting is baie trots op hul o/11 krieketspan van wat tot dusver al 4 hul hul wedstryde oor die afgelope tyd gewen het. Die uitslae: · Wen teen Victory Christian…
Laerskool Stulting vier Paasfees
Die verhaal van Paasfees is sekerlik een van die mooiste verhale van liefde en genade! Vir ons as Christene is dit van die belangrikste paar dae van die jaar. Dit is…
Oos-Kaap Netbalspan
Caylin Young en Chrisna Sterley van Laerskool Stulting het aan die Oos-Kaap se finale netbalproewe deelgeneem, waartydens Chrisna in die Oos-Kaap o/13 netbalspan opgeneem is. Twee van Stulting se onderwysers,…
Laerskool Stulting rugby en netbal presteer
Die afgelope naweek het Laerskool Stulting se netbal- en rugbyspanne teen verskeie spanne kragte gemeet. Die o/11 rugbyspan sowel as die o/13 netbalspan het albei goue medaljes verower by Laerskool…
“Word Riders” besoek Laerskool Stulting
Die “Word Riders” het Laerskool Stulting in Humansdorp besoek om Bybels aan die Graad 7-leerders uit te deel.
Laerskool Stulting onderwysers slaag noodhulp-kursus
Is jy dalk in nood? Stukkende knieë, verstuite vingers of dalk ‘n maag wat pyn…? Wel hier is ‘n paar slimkoppe van Stulting wat jou kan help! Agter vlnr: Mnr.…
Laerskool Stulting-onnies word dramaties
Me. Nicole De Readt en Me. Vicky van Wyk het die afgelope week ‘n 3-dag slypskool oor drama bygewoon. Die slypskool was deur die ATKV aangebied waartydens onderwerpe soos regie…
Laerskool Stulting o/9 netbalspan
Soms is dit net lekker om so bietjie verspot te wees voor ‘n wedstryd sodat die senuwees kan bedaar. Foto bo: Stulting se o/9 netbalspan saam met hulle afrigter Me.…
Laerskool Stulting se hoofleiers bederf
Harde werk moet mos beloon word of hoe? Laerskool Stulting se hoofleiers word so bietjie bedref met heerlike melkskommels.










