Die afgelope naweek het Laerskool Stulting se netbal- en rugbyspanne teen verskeie spanne kragte gemeet.
Die o/11 rugbyspan sowel as die o/13 netbalspan het albei goue medaljes verower by Laerskool Charlo se Sportdag in Port Elizabeth.
Die o/13 rugbyspan het ook in die semifinaal deelgeneem. Stulting is geweldig trots op hierdie leerders!
Welgedaan!!
Foto bo:Â Die o/13 netbalspan met die oorhandiging van hulle medaljes