Joáni Jacobs, Chrizné Karolisin, Chrisna Sterley en Naruschka Conradie van Laerskool Stulting, Humansdorp, het verlede week aan ‘n tennis-wedstryd teen Laerskool Sonop van Despatch deelgeneem.
Die span het die wedstryd baie geniet en hulle kan nie wag vir die res van die liga-wedstryde wat voorlê nie.
Foto bo: Vlnr: Joáni Jacobs, Chrizné Karolisin, Chrisna Sterley en Naruschka Conradie
Become a Sponsor









