Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Liam Bekker het in Uitenhage teen Laerskool Handhaaf van Uitenhage aan ‘n liga-wedstryd deelgeneem.
Beide spanne kon met ‘n vrolike gemoed huistoe gaan, aangesien die eindtelling 21 elk was. Net soos die dogters sien die seuns ook geweldig baie uit na die res van de kwartaal se liga-wedstryde.
Vlnr: Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Liam Bekker
Become a Sponsor









